by NHKA | Tuesday, 26 August, 2025 | Dagstukkies
Efesiërs 5: 6-20 Paulus praat oor hoe ons moet leef. In die eerste gedeelte van die brief vertel hy wie gelowiges ís in Christus. In die tweede deel van die brief, waaruit ons teks kom, praat hy oor hoe ons moet leef. Die brief begin by ons identiteit, en gaan dan...
by NHKA | Monday, 25 August, 2025 | Dagstukkies
Matteus 18: 21-35 Ek en jy hou nie daarvan as iemand ons op ons foute wys nie. Ek en jy hou nie daarvan om te erken dat ons mense deur ons optrede in die steek gelaat het nie. En om vergifnis te vra, is moeilik en vernederend. Om iemand te vergewe, is net só, indien...
by NHKA | Sunday, 24 August, 2025 | Dagstukkies
Psalm 16 Wat maak jy met al die on-woorde in jou lewe? Wat maak jy met woorde soos ontevrede, onvergenoegd, ongelukkig en onseker? Teen die agtergrond van Dawid se inspirerende woorde in Psalm 16, is dit beslis ’n vraag wat ons onsself eerlik moet afvra. Iewers in ons...
by NHKA | Saturday, 23 August, 2025 | Dagstukkies
1 Korintiërs 11: 12-22 Die Nagmaalbyeenkomste is veronderstel om gewyde byeenkomste te wees, geleenthede waar almal met hul andersheid in hul geloof versterk word; dit het ten doel om die onderlinge samehorigheid en eenheid terselfdertyd op te bou. Vanweë die uiterste...
by NHKA | Friday, 22 August, 2025 | Dagstukkies
Hebreërs 10: 19-25 Daar is baie verskonings oor hoekom ons nie kan of hoef kerk toe te gaan nie, maar een van die algemeenstes: Ek gaan nie meer kerk toe nie, want daar is mense in die kerk wat my te na gekom het. Ek en my gesin dien die Here nou by die huis. Dit is...
by NHKA | Thursday, 21 August, 2025 | Dagstukkies
Efesiërs 4: 1-16 Paulus praat met die gemeente van Efese oor die eenheid in die kerk. Dit is ’n belangrike punt omdat die Heilige Gees hierdie eenheid bewerk. Hy spel dit ook duidelik uit dat die gelowiges dit kan regkry deur in al ons verhoudinge in vrede met mekaar...
by NHKA | Wednesday, 20 August, 2025 | Dagstukkies
Johannes 15: 1-8; Galasiërs 5: 13-26 Ons raak soms so maklik jaloers op mekaar, en die gawes van die Gees is iets wat soms verdeeldheid onder gelowiges kan veroorsaak. Dit is ook iets wat misbruik word om geloof te bepaal. Die aan- of afwesigheid van gawes word dan...
by NHKA | Tuesday, 19 August, 2025 | Dagstukkies
Filippense 2: 1-11 Die eie ek is ’n groot siekte in die mensdom van vandag se leefwyse. Dit maak dat ’n mens nie meer omgee vir ander mense se belange en behoeftes nie. Alles moet tot my eie voordeel en belang wees, en dit pla my nie meer as iemand uitgebuit word nie....
by NHKA | Monday, 18 August, 2025 | Dagstukkies
1 Timoteus 2: 1-7 Gister het ons gekyk na die doel van ’n geloofsgemeenskap, maar soos met alle dinge, is daar maar reëls om orde te handhaaf. Paulus verduidelik aan Timoteus wat die doel van ’n gemeente behels, ook hoe elke gemeente haar as gemeente van God moet...
by NHKA | Sunday, 17 August, 2025 | Dagstukkies
Romeine 12: 9-13 Wat is ’n ware geloofsgemeenskap? Ons lees aan die einde van die Nagmaalformulier dat die gemeenskap van gelowiges sigbaar word wanneer ons van die brood eet en die wyn drink. Dit beeld simbolies uit dat ons elkeen deel het aan die brood en wyn, en so...