Maandag 11 Mei – ’n Woonplek in die Vaderhuis

Maandag 11 Mei – ’n Woonplek in die Vaderhuis

Johannes 14: 2-3 Gedurende my weermagdae het ek ’n rit in ’n helikopter in die omstreke van Pafuri in die noorde van die Krugerwildtuin meegemaak. Ons het oor die bergagtige en golwende landskap gevlieg en olifante en ’n buffeltrop uit die lug gesien. Toe is daar...
Maandag 11 Mei – ’n Woonplek in die Vaderhuis

Saterdag 9 Mei – Hy wat by die Allerhoogste skuiling vind

Psalm 91: 1-16 Daar is tye in ons lewens wat ons onveilig voel en bang is, veral wanneer ons in die nood is. Dit is ’n werklikheid dat ons ook daagliks met die bose en die kwaad in aanraking kom. Ons besef ons het veiligheid en beskerming nodig. Ons stryd is selfs...
Maandag 11 Mei – ’n Woonplek in die Vaderhuis

Vrydag 8 Mei – Die Here omvou ons met sy liefde

Psalm 32: 8-11 Noudat die digter sy skuld en sonde bely het, kan daar weer spontane gebed  intree. Die spanning toe hy nie die Here se wil gedoen het nie, is weg. Hy kan nou weer in gehoorsaamheid en toewyding aan die Here leef. Hy wil ook medegelowiges help om...
Maandag 11 Mei – ’n Woonplek in die Vaderhuis

Donderdag 7 Mei – U het my skuld vergewe

Psalm 32: 1-7 Die digter sê dat dit op ’n stadium in sy lewe nie met hom goed gegaan het nie. Hy het begin om selfondersoek doen. Dit was deur sy eie toedoen dat dit sleg gegaan het. Hy het oor sy sonde stilgebly. Dit het vir hom gevoel asof die Here se hand swaar op...
Maandag 11 Mei – ’n Woonplek in die Vaderhuis

Woensdag 6 Mei – Gelykenis van die verlore skaap

Lukas 15: 1-7 Die tollenaars en sondaars het almal die gewoonte gehad om na Jesus te kom luister. Hierteen het die Fariseërs en die skrifgeleerdes beswaar gemaak en gesê: Hierdie man ontvang sondaars en eet self saam met hulle (Luk 15: 1-2). Jesus vertel dan ’n...
Maandag 11 Mei – ’n Woonplek in die Vaderhuis

Maandag 4 Mei – Jesus en Saggeus

Lukas 19: 1-10 Saggeus het nie ’n goeie naam gehad nie en was bekend as ’n sondige man. In die samlewing van daardie tyd was hy van baie dinge uitgesluit. Hy was diep bewus van sy eie onwaardigheid. Hy het egter gehoor dat Jesus ’n vriend van tollenaars en sondaars...
Maandag 11 Mei – ’n Woonplek in die Vaderhuis

Saterdag 2 Mei – 11 Dissipels

Matteus 28: 16-20 Ons ken hierdie gedeelte van Matteus as die Groot Opdrag waar Jesus aan sy dissipels ’n laaste opdrag gee ná sy Opstanding. In SENTIK se boek vir die Belydenisgroep word die vraag gevra hoekom daar net 11 dissipels is, met die antwoord dat die...