Dinsdag 21 April – Dissipelskap vra diep vertroue en afhanklikheid

Maandag 20 April – Die oomblikke wat gemis is

Johannes 20: 19-31 (AFR2020) Die dissipels was die Sondagaand met gemengde gevoelens bymekaar. Hulle is opgewonde oor alles wat gebeur het, maar ook bang vir die Joodse leiers wat met venyn die veldtog teen Jesus voortsit. Die situasie was baie gespanne wanneer die...
Dinsdag 21 April – Dissipelskap vra diep vertroue en afhanklikheid

Saterdag 18 April – Die opstanding en die toekoms

Johannes 14: 15-20 Nog net ’n klein rukkie, en dan sien die wêreld My nie meer nie, maar julle sien My, omdat Ek lewe en julle sal lewe (Joh 14: 19). Jesus se woorde aan sy dissipels voor sy kruisdood is vol belofte. Selfs in die donkerste oomblik, kyk Hy vorentoe:...
Dinsdag 21 April – Dissipelskap vra diep vertroue en afhanklikheid

Vrydag 17 April – Nuwe lewe uit die graf

Romeine 6: 1-11 Deur die doop is ons immers saam met Hom in sy dood begrawe, sodat, soos Christus deur die wonderbaarlike magsdaad van die Vader uit die dood opgewek is, ons ook so ’n nuwe lewe kan lei (Rom 6: 4). Jesus se opstanding het nie net ’n hemelse betekenis...
Dinsdag 21 April – Dissipelskap vra diep vertroue en afhanklikheid

Donderdag 16 April – ’n Verlosser wat leef en regeer

Romeine 8: 33-34 Christus Jesus het gesterf, maar meer as dit: Hy is uit die dood opgewek, Hy sit aan die regterhand van God, Hy pleit vir ons (Rom 8: 34). Die goeie nuus van die opstanding eindig nie by die leë graf nie. Christus leef én Hy regeer! Paulus herinner...
Dinsdag 21 April – Dissipelskap vra diep vertroue en afhanklikheid

Woensdag 15 April – Die opstanding en ons (gesins)geloof

Handelinge 16: 25-34 Glo in die Here Jesus, en jy sal gered word, jy en jou huisgesin. (Hand 16: 31) Die evangelie raak nie net individue nie – dit raak huise. Toe die tronkbewaarder in Filippi tot geloof kom, sluit God sy hele gesin in die belofte van verlossing in....
Dinsdag 21 April – Dissipelskap vra diep vertroue en afhanklikheid

Dinsdag 14 April – Die oorwinning oor die dood

1 Korintiërs 15: 35–58 …, dan sal die woord wat geskrywe staan, vervul word: ‘Die dood is vernietig, die oorwinning is behaal.’ ‘Dood, waar is jou oorwinning? Dood, waar is jou angel?’ (1 Kor 15: 54-55) Vir baie mense is die dood ’n stil vrees wat altyd êrens op...
Dinsdag 21 April – Dissipelskap vra diep vertroue en afhanklikheid

Maandag 13 April –  ’n Lewende hoop vir elke dag

1 Petrus 1: 3-9 Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! In sy groot ontferming het Hy ons die nuwe lewe geskenk deur die opstanding van Jesus Christus uit die dood. Nou het ons ‘n lewende hoop… (1 Pet 1: 3) Die wêreld bied soveel...