Dinsdag 20 Januarie – Die kosbaarhede van God

Dinsdag 20 Januarie – Die kosbaarhede van God

Josua 3: 5-11 en 17 Josua 3: 3 vertel van die verbondsark. ’n Heilige kis wat deur Besaleël van doringhout gemaak is. Dit is die tydperk van ’n nuwe begin vir Israel. Die eerste fase waar hulle die beloofde land moet binne gaan. Met ’n prosessie, die priesters wat die...
Dinsdag 20 Januarie – Die kosbaarhede van God

Maandag 19 Januarie – Die teenwoordige heerlikheid van God

Jeremia 14: 1, 3-4 en 7-9 (AFR2020) Droogtes is ook nie vir ons vreemd nie. Hierdie vertelling van ’n droogte begin so: Die woord van die Here kom na aanleiding van die groot droogte. Die noodkreet weerklink vanuit Jerusalem: daar’s nie water nie. In die stad stuur...
Dinsdag 20 Januarie – Die kosbaarhede van God

Sondag 18 Januarie – Die verborge heerlikheid van God

Eksodus 33: 7-23 (AFR2020) Moses en die volk is opsoek na veiligheid en sekuriteit nadat hulle Egipte verlaat het. God het immers belowe dat hulle ’n nageslag sou hê. Die episode van die goue kalf veroorsaak dat hulle God se persoonlike teenwoordigheid ontbeer. Moses...
Dinsdag 20 Januarie – Die kosbaarhede van God

Saterdag 17 Januarie – Ek sal opdaag!

Johannes 12: 20-22 Vanoggend staan ons nie naby aan Palmsondag nie, maar daar is wel ’n les wat ons uit die verhaal van Palmsondag só aan die begin van die jaar kan leer. Tydens Jesus se aankoms in Jerusalem het die volgende in Johannes 12: 20-22 plaasgevind: Daar was...
Dinsdag 20 Januarie – Die kosbaarhede van God

Vrydag 16 Januarie – Nes die dissipels…

Markus 8: 27-29 Om ’n volgeling van Jesus te wees en te probeer verstaan wie Jesus is, is om gewillig te wees om op dieselfde reis as die dissipels te gaan. Om bereid te wees om so reis aan te pak. ’n Reis gevul met onsekerheid en verwarring, maar ook verwondering!...
Dinsdag 20 Januarie – Die kosbaarhede van God

Donderdag 15 Januarie – Soos Jesus met ander

2 Korintiërs 3: 18 Hoe leer ’n mens soms die maklikste van ’n ander kultuur of geloof? Meestal deur waarneming en dit is presies hoe mense ook soms van ons geloof leer! Die wêreld kyk na ons as gelowiges as hulle iets oor Christus wil leer, as hulle iets oor ons...
Dinsdag 20 Januarie – Die kosbaarhede van God

Woensdag 14 Januarie – Vir my en jou…

Johannes 17 Ons lees in die Nuwe Testament hoe Jesus na die Vader gebid het en ons neem waar van wat in Jesus se hart woon, wat hy koester, en selfs wat sy hoop vir die toekoms is. Ons hoor vir die eerste maal in Johannes 17 hoe Jesus ’n gebed vir my en jou opdra aan...
Dinsdag 20 Januarie – Die kosbaarhede van God

Dinsdag 13 Januarie – Is jy braaf genoeg?

Matteus 11: 25-30 Jesus nooi ons uit: Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus kry vir julle gemoed. My juk is sag en my las is lig (Matt...
Dinsdag 20 Januarie – Die kosbaarhede van God

Maandag 12 Januarie – Die sout soos Jesus in ons wêreld

Matteus 3: 13 Matteus 5 bevat die bevel aan gelowiges om soos Jesus die lig in die wêreld te wees. Dit is egter nie die enigste bevel van dié natuur nie. Matteus 3: 13 lees as volg: Julle is die sout vir die aarde. Wat beteken dit om die sout van die aarde te wees?...