by NHKA | Sondag, 15 Februarie, 2026 | Dagstukkies
Psalm 130 In ons verhouding met God beleef ons soms ongeduld. Veral wanneer ons wag op die verhoring van ons gebede. Ons wag dalk al so lank! Waarop en hoe wag jy? Abram en Sara het gewag om ’n kind te kry, die volk wag vir bevryding uit Egipte. Ons wag soms verkeerd....
by NHKA | Saterdag, 14 Februarie, 2026 | Dagstukkies
Psalm 1 Vir bykans alles in die lewe is daar riglyne, van koekbak tot die hoeveelhede kos vir jou hond. Psalm 1 bied vir ons riglyne vir die lewe. Almal wil gelukkig wees en vrede ervaar. Hoe om hierdie geluk te bereik, word in die Psalm aan die hand van twee groepe...
by NHKA | Vrydag, 13 Februarie, 2026 | Dagstukkies
Jesaja 43: 1-7 Ek het jou op jou naam geroep, jy is Myne (Jes 43: 1). ’n Verreikende belofte van God. Hy sê eintlik dat Hy jou twee keer besit. Die eerste keer as ons Skepper en die die tweede keer as ons Verlosser. Jy is so kosbaar vir Hom dat Hy jou nie kan laat...
by NHKA | Donderdag, 12 Februarie, 2026 | Dagstukkies
Psalm 37: 1-5 en 23-26 Ons hou daarvan om in beheer te wees van ons finansies en sukses asook ons huishouding. Sommer van ons lewe. Daar is niks wat die appelkar so gou omkeer as wanneer ’n dag of selfs die lewe nie uitspeel soos ons dit beplan het nie. Dan lees ’n...
by NHKA | Woensdag, 11 Februarie, 2026 | Dagstukkies
Lukas 4: 21-30 Jesus het in ’n sinagoge in Nasaret gepreek. Die mense was eers beïndruk met Jesus se prediking, maar dit het spoedig verander. Jesus se gehoor het verwag dat Hy ook vir hulle wonderwerke sal doen soos wat Hy elders gedoen het. Nie net verwag hulle dat...
by NHKA | Dinsdag, 10 Februarie, 2026 | Dagstukkies
Johannes 2: 1-12 Jesus, sy moeder en die dissipels is gaste by ’n bruilof in Nasaret. Iewers tydens die week se feesvieringe het die wyn opgeraak. Vir die bruidegom se vader was dit nie net ’n groot krisis nie, maar ook ’n verleentheid. Nie net sou hy sy familie in...
by NHKA | Maandag, 9 Februarie, 2026 | Dagstukkies
Markus 1: 16-20 Vissers was doodgewone mense wat hard gewerk het om vir hulle en hul families te kon sorg. Jesus ontmoet hulle met ’n boodskap: Volg My, en Ek sal jou ’n visser van mense maak (Mark 1: 17)! Volg my!, was die eerste opdrag. Toe Jesus vir hierdie manne...
by NHKA | Sondag, 8 Februarie, 2026 | Dagstukkies
Handelinge 9: 1-19 Die verhaal van Saulus kan in met een woord opgesom word: genade. Saulus het na Stefanus se dood die leiding geneem om Jesus se volgelinge selfs tot in die uithoeke van die aarde te soek om hulle te vervolg. Baie van Jesus se dissipels het na ander...
by NHKA | Saterdag, 7 Februarie, 2026 | Dagstukkies
Matteus 18: 21-35 Ek is seker ons elkeen was al in ’n situasie waar ons so kwaad was vir iemand dat dit gevoel het of ons hulle nooit sal kan vergewe nie. En tog as gelowiges word daar van ons verwag om te vergewe. Maar vergifnis is nie maklik nie. Die verhaal van...
by NHKA | Vrydag, 6 Februarie, 2026 | Dagstukkies
Kolossense 3: 5-17 Die natuur beweeg elke jaar deur vier bekende seisoene – herfs, winter, lente en somer. Elke seisoen bring verandering: blare begin val in die herfs, alles raak vaal as gevolg van die koue in die winter, nuwe lote begin later bot in die lente, en...