by NHKA | Woensdag, 2 September, 2026 | Dagstukkies
Efesiërs 2: 10Nee God het ons gemaak wat ons nou is: in Christus Jesus het Hy ons geskep om ons lewe te wy aan die goeie dade waarvoor Hy ons bestem het (Ef 2: 10).Wanneer ons vakansie by die see hou, kan ek vir ure na die kinders kyk wat skulpies op die strand optel....
by NHKA | Dinsdag, 1 September, 2026 | Dagstukkies
Filippense 2: 14-15 Doen alles sonder kla of teëpraat (Fil 2: 14). Sorg dat julle bo alle verdenking staan en opreg bly, onberispelike kinders van God te midde van ontaarde en korrupte mense. Tree onder hulle op as ligdraers in die wêreld deur die woord van die lewe...
by NHKA | Maandag, 31 Augustus, 2026 | Dagstukkies
Galasiërs 5: 26 Ons moenie verwaand wees, mekaar uittart of op mekaar afgunstig wees nie (Gal 5: 26). Hoe voel jy wanneer iemand meer guns as jy ontvang? Gun jy daardie persoon die nuwe motor of die vakansie of selfs die bevordering by die werk? Of vlam daar afguns en...
by NHKA | Sondag, 30 Augustus, 2026 | Dagstukkies
Markus 2: 22Niemand gooi ook nuwe wyn in ou velsakke nie, want dan laat die wyn die sakke oopbars, en die wyn sowel as die sakke gaan verlore. Nuwe wyn word in nuwe sakke gegooi (Mark 2: 22).Daar is ’n winkelsentrum in ons omgewing wat opknapping ondergaan het. Die...
by NHKA | Saterdag, 29 Augustus, 2026 | Dagstukkies
Openbaring 3: 14-22Laodisea was ’n strategiese, ryk stad, bekend vir sy bankstelsel, swart wol en mediese sentrum met oogsalf. Hierdie stedelike trots het oorgevloei na die gemeente: Ons is ryk, skatryk, en ons het niks meer nodig nie (Op 3: 17a), maar Christus kyk...
by NHKA | Vrydag, 28 Augustus, 2026 | Dagstukkies
Openbaring 3: 7-13Die stad Filadelfia was klein, nie bekend vir politieke invloed of militêre mag nie, maar vir sy ligging op ’n strategiese pad en sy volgehoue stryd teen aardbewings. Te midde van hierdie broosheid, leef ’n klein gemeente aan wie Christus ’n brief...
by NHKA | Donderdag, 27 Augustus, 2026 | Dagstukkies
Openbaring 3: 1-6Sardis was eens ’n stad van rykdom en mag – maar teen die tyd van hierdie brief het sy glorie al begin verbleik. Dieselfde geld vir die gemeente: aan die buitekant was daar ’n goeie naam, ’n reputasie van lewe, maar Jesus spreek hulle direk aan: Ek...
by NHKA | Woensdag, 26 Augustus, 2026 | Dagstukkies
Openbaring 2: 18-29Tiatira was ’n klein, ekonomies florerende stad, bekend vir sy handwerkers en gildes. Hierdie gildes het druk op gelowiges geplaas om deel te neem aan feesmaaltye wat afgodsoffers en seksuele losbandigheid ingesluit het. Om nie te deel nie, het...
by NHKA | Dinsdag, 25 Augustus, 2026 | Dagstukkies
Openbaring 2: 12-17Pergamum was ’n stad van mag en aanbidding waar die Romeinse keiser as god vereer is, met tempels vir Zeus, Dionysus en Asklepios wat die landskap oorheers het. In dié stad vol geestelike druk het ’n klein gemeente probeer getrou bly en Jesus...
by NHKA | Maandag, 24 Augustus, 2026 | Dagstukkies
Openbaring 2: 1-7Efese was ’n strategiese stad: ’n belangrike handelsentrum, ’n kulturele spilpunt en die tuiste van die indrukwekkende tempel van Artemis. Die Christelike gemeente daar het sterk begin – vasberade, volhardend en waaksaam. Christus: Ek ken julle...