by Oupa Stoep | Vrydag, 27 Maart, 2026 | April 2026, Jaargang 119, Nommer 1, Die Hervormer
Verswelgde Vernon van Viljoenspos vra: Beste Oupa Stoep, ek probeer elke jaar my verdiep in die stille gewydheid van Lydenstyd, maar dit begin vir my voel of die heelal teen my saamspan om hierdie tyd van die jaar alles behalwe ’n rustige tyd te maak. Naas ’n mens se...
by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Vrydag, 27 Maart, 2026 | April 2026, Jaargang 119, Nommer 1, Die Hervormer
Op Aswoensdag, 18 Februarie 2026, het dr Hein Delport die jaarlikse opening van die Hervormde Teologiese Kollege (HTK) by Gemeente Philadelphia met ’n erediens getiteld Noem my Mara behartig. Die voortgesette liturgie het die tema van identiteit vanuit die verhaal van...
by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Vrydag, 27 Maart, 2026 | April 2026, Jaargang 119, Nommer 1, Die Hervormer
Die ordening van prop Peet Bloem is op 1 Maart deur die koor van Gemeente Secunda geopen. Ds Peet se intreeboodskap het oor die ongemaklike pad van Jesus op pad na die kruis gehandel, maar het ook die teenwoordiges uitgedaag om hul eie ongemaklike pad waartoe hulle...
by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Vrydag, 27 Maart, 2026 | April 2026, Jaargang 119, Nommer 1, Die Hervormer
Die Hervormde Kerk het nog altyd ’n sterk verwantskap tussen teologie en filosofie aangemoedig. Dit is vanuit hierdie goeie verhouding, vertel dr Hercules Boshoff, wat hy inspirasie vir sy boek Verantwoording: die dialektiek van ’n sinryke bestaan geneem het. Dit is...
by Dr Antionette Janse van Rensburg (UP, Gemeente Montana) | Vrydag, 27 Maart, 2026 | April 2026, Jaargang 119, Nommer 1, Die Hervormer
Die jaar 2026 is ’n jaar van besondere kerkhistoriese herdenking. Die NG Kerk vier die 40-jarige bestaan van die historiese dokument Kerk en Samelewing – ’n dokument wat apartheid verwerp het en verklaar het dat die kerk oop is vir alle rasse. Hierdie dokument word...
by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Vrydag, 27 Maart, 2026 | April 2026, Jaargang 119, Nommer 1, Die Hervormer
Dr Hercules Boshoff en mev Rolandi Mc Geer, finalejaarstudente aan die NHKA, het die week van 9 Februarie hul praktiese jaar by Origins Retreatsentrum in Kromdraai afgeskop. Dr Hein Delport, die intredende hoof van die Hervormde Teologiese Kollege (HTK), het hulle...
by Dr Hannes Janse van Rensburg (Gemeente Zuurfontein) | Vrydag, 27 Maart, 2026 | April 2026, Jaargang 119, Nommer 1, Die Hervormer
Dit begin selde met ’n krisis. Daar is nie ’n skielike konflik wat almal ontstel nie. Geen dramatiese skeuring of openbare twis haal die koerante nie. Die kerkraad vergader steeds getrou. Die eredienste verloop ordelik. Die begroting hou nog kop bo water. Op die...
by Redaksie | Vrydag, 27 Maart, 2026 | April 2026, Jaargang 119, Nommer 1, Die Hervormer
Die Here het opgestaan! Hy is nie hier nie, want Hy is uit die dood opgewek, soos Hy gesê het. Kom nader en kyk: daar is die plek waar Hy gelê het (Matt 28: 6, AFR83). Hoor jy die Paasfeesklokke?Hul lui van vroegdag af;hul jubel oor die wêreld; Die Heer is uit die...
by Ds Drian Cockeran (Bronkhorstspruit) | Vrydag, 27 Maart, 2026 | April 2026, Jaargang 119, Nommer 1, Die Hervormer
Lees: Lukas 24: 13-35 Die afgelope paar weke het dit toenemend moeiliker geword om van al die nuus oor die oorloë, ekonomiese probleme en allerhande ander ontstellende gebeure te ontsnap. Oral hoor ons mense vra: Waar is God in dit alles? Dit voel asof die wêreld al...
by Ds David Barnard (Magaliesmoot) | Vrydag, 27 Maart, 2026 | April 2026, Jaargang 119, Nommer 1, Die Hervormer
Die 40 dae van Lydenstyd is ’n geskikte tyd om diep oor ons verhouding met ons gekruisigde Heer Jesus na te dink. Een van die kernpunte waaroor ons in hierdie dae kan besin, is óf ons onsself by die Christendom aan die een kant, óf Christenskap aan die ander kant...