by Ds David Barnard (Magaliesmoot) | Maandag, 5 Oktober, 2026 | Die Hervormer, Oktober 2026, Jaargang 119, Nommer 6
Een van ons oud-kollegas het dikwels gesê dat ons nie noodwendig mense met goeie preke na die kerk sal lok nie. Ons uitdaging is eerder om hulle in die kerk in te leef. Die stelling het bloot verwys na die feit dat egtheid en opregtheid in die uitlewing van ons geloof...
by Ds David Barnard (Magaliesmoot) | Vrydag, 28 Augustus, 2026 | Die Hervormer, September 2026, Jaargang 119, Nommer 5
Al praat ek die tale van mense en engele, maar ek het nie liefde nie, dan het ek ’n weergalmende ghong of ’n kletterende simbaal geword (1 Kor 13: 1, AFR2020). Die ghong of simbaal in hierdie Skrifgedeelte, verwys na instrumente wat groot lawaai vir kort tye gemaak...
by Ds David Barnard (Magaliesmoot) | Vrydag, 31 Julie, 2026 | Augustus 2026, Jaargang 119, Nommer 4, Die Hervormer
Yuval Noah Harari publiseer in September 2024 ’n boek met die titel Nexus: A Brief History of Information Networks from the Stone Age to AI. Harari vra in die laaste hoofstuk van sy boek of iemand jou al ooit versoek het om te bewys dat jy nie ’n masjienmens (robot)...
by Ds David Barnard (Magaliesmoot) | Donderdag, 11 Junie, 2026 | Die Hervormer, Junie/Julie 2026, Jaargang 119, Nommer 3
Wanneer ons as predikante die laaste paar jaar van ons bediening bereik, kan jy kwalik glo hoe vinnig dit verbysnel. Dit voel onwerklik wanneer jy skielik jou afskeidsgeleentheid moet reël. ’n Groot aantal lidmate en kollegas het die voorreg gehad om op 10 Mei saam...
by Ds David Barnard (Magaliesmoot) | Donderdag, 11 Junie, 2026 | Die Hervormer, Junie/Julie 2026, Jaargang 119, Nommer 3
Die bekende frase beauty lies in the eye of the beholder het bekendheid verwerf danksy die Ierse skrywer, Margaret Wolfe Hungerford, wat dit in haar roman, Molly Bawn, wat in 1878 gepubliseer is, gemunt het. Lank voor Hungerford se roman gepubliseer is, het William...