by Redaksie | Dinsdag, 1 Februarie, 2022 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2022, Jaargang 114, Nommer 9
Want ek was bang… Hulle het gehoor hoe die Here God in die tuin wandel teen die tyd dat die aandwind opkom, en die mens en sy vrou het vir die Here God weggekruip tussen die bome van die tuin. Maar die Here God het na die mens geroep en vir hom gevra: “Waar is...
by Ds Riaan Botha (Lydenburg) | Dinsdag, 1 Februarie, 2022 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2022, Jaargang 114, Nommer 9
…die Here God het na die mens geroep en vir hom gevra: “Waar is jy?” (Genesis 3: 9, AFR1983) Lees Genesis 3: 8-9 Aan die einde van die ou jaar en die begin van die nuwe is dit by baie ’n tyd om te besin oor die verbygegane en te hoop op iets beter. Dan wonder...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Dinsdag, 1 Februarie, 2022 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2022, Jaargang 114, Nommer 9
Ons was Oujaarsdag met vakansie by Swartvlei, by Sedgefield. My woonwastaanplek is direk langs die gemeenskapsaaltjie waar die kampeerders op Oujaar so ’n bietjie ritmies beweeg. Die gebruik by Swartvlei is dat daar net tot 23:00 gedans word, dan word die bankies in...
by Prof Yolanda Dreyer (Emerituspredikant / Nederlandssprekende Gemeente) | Maandag, 31 Januarie, 2022 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2022, Jaargang 114, Nommer 9
Afgetree. Die laaste keer salaris gekry. Wat gaan jy dóén? wil almal weet. Voorlopig niks veel anders nie – net ’n bietjie minder hiervan en ’n bietjie meer daarvan. Die uitdaging van hierdie tyd lê vir my eerder in die geldsake. Die verandering van ’n lewenstyl van...