Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Vakatures
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Hoe warm klop jou hart vir ander?

Hoe warm klop jou hart vir ander?

by Ds Marna van der Westhuizen (Beroepafwagtend) | Dinsdag, 7 Junie, 2022 | Die Hervormer, Junie/Julie 2022, Jaargang 115, Nommer 3

My kinders, ek verkeer van voor af weer in geboortepyne oor julle totdat Christus in julle gestalte kry. (Galasiërs 4: 19, AFR1983) Lees Galasiërs 4: 17-20 Dit is ’n risiko om by ander se lewens betrokke te raak, want soms spoel die pyn en hartseer in hul lewe oor na...
Onrein mense wat deur onrein mense onrein verklaar word!

Onrein mense wat deur onrein mense onrein verklaar word!

by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Dinsdag, 7 Junie, 2022 | Die Hervormer, Junie/Julie 2022, Jaargang 115, Nommer 3

Ds Larry van der Walt beskryf in die artikel op bladsy 6 onder die opskrif Jesus wil, Hy maak jou héél hoe siekte in die Bybelse tyd verstaan is en hoe iemand wat siek was, as onrein beskou is. Terwyl ek dit lees, dink ek aan die kerk en aan Christene, aan mense soos...
Diakonaat aan die voorpunt van dienslewering in die Kerk

Diakonaat aan die voorpunt van dienslewering in die Kerk

by Diak Wilna Gates (Voorsitter van die Kommissie van die ADV) | Dinsdag, 7 Junie, 2022 | Die Hervormer, Junie/Julie 2022, Jaargang 115, Nommer 3

Na die Agtste Algemene Diakensvergadering (ADV) het alles stil en stemmig begin. Planne was in plek om al die ringe en gemeentes te besoek om die barmhartigheidswerk van die Kerk te versterk. Skielik mag ons nie reis nie, nie vergaderings hou nie, mag ons nie eens...
Next Entries »

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

8 + 1 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons