by Ds Marna van der Westhuizen (Beroepafwagtend) | Tuesday, 7 June, 2022 | Die Hervormer, Junie/Julie 2022, Jaargang 115, Nommer 3
My kinders, ek verkeer van voor af weer in geboortepyne oor julle totdat Christus in julle gestalte kry. (Galasiërs 4: 19, AFR1983) Lees Galasiërs 4: 17-20 Dit is ’n risiko om by ander se lewens betrokke te raak, want soms spoel die pyn en hartseer in hul lewe oor na...
by Ds Marna van der Westhuizen (Beroepafwagtend) | Wednesday, 11 August, 2021 | Artikels, Teologiese opleiding
Op 13 Junie 2021 het prof MJ du P (Bieks) Beukes sy 80ste verjaardag gevier. Sy dogter, ds MJ (Marna) van der Westhuizen, kyk saam met prof Beukes terug oor sy besondere loopbaan in die teologie. In die meeste teologiese fakulteite wêreldwyd is daar ses departemente....