Dominee en die botteltjie parfuum

Dominee en die botteltjie parfuum

Wat maak die dominee met ’n botteltjie parfuum op die kansel? Dis om skelm te drink! So sê die mense wat sy vyande is. En gou lê die storie met stertjies die hele Potchefstroom vol. En dis hoekom hy nie eens behoorlik kon loop tot by die pastorie ná die tyd nie. Oom...