by Ds Hannelie Botha (Beroepafwagtend) | Thursday, 29 September, 2022 | Die Hervormer, Oktober 2022, Jaargang 115, Nommer 6
Ek dring daarop aan dat daar in die eerste plek met smeking, voorbidding en danksegging gebid moet word vir alle mense… (1 Timoteus 2: 1, AFR1983) Lees 1 Timoteus 2: 1-7 Broers en susters in ons Here Christus, vir wie bid u? Ons bid seker almal vir die mense...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Thursday, 29 September, 2022 | Die Hervormer, Oktober 2022, Jaargang 115, Nommer 6
Gaan uit, die hele wêreld in, en verkondig die evangelie aan die hele mensdom. (Markus 16: 15) Ek is in 2015 in Gemeente Waterberg ontvang en bevestig. Later daardie jaar het ons fees gevier, want die gemeente was 150 jaar oud. Met my eerste besoek aan die gemeente...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Thursday, 29 September, 2022 | Die Hervormer, Oktober 2022, Jaargang 115, Nommer 6
Vir meer as ’n eeu lank was daar deurlopend ’n tekort aan predikante in die Hervormde Kerk. Die situasie het ongeveer ’n halfeeu gelede verander toe groot getalle predikante afgestudeer het – soveel dat daar naderhand selfs ’n oorskot predikante was! Nou het die...