Uit die Woord

Uit die Woord

U is my redding Want Hy het die lyding van die magtelose nie geminag of misken nie; Hy het sy gesig nie vir hom verberg nie; maar toe hy Hom om hulp gesmeek het, het Hy gehoor.(Ps 22: 25, AFR2020) U’t die storm beveel en die wind het gaan lê. U het stilte gebring net...

“Jammer dat Sy Eerwaarde hom nog steeds bedien van Hollands”

Ouderling-skriba AJ Willemse berig in De Hervormer van 15 Oktober 1925 oor Gemeente Roossenekal se nagmaalsviering van September. Oom Adam, ’n onderwyser by Witkleifonteinskool, span sy woorde netjies in met pragtige Afrikaans. Die opkoms was so goed as nog ooit...
“Hulle sê julle het geen eer, maar Ek sê julle is eervol”: Eer in Openbaring

“Hulle sê julle het geen eer, maar Ek sê julle is eervol”: Eer in Openbaring

Die eerste woord in die Griekse teks van Openbaring is apokalypsis – ’n term wat óf as apokalips óf as openbaring vertaal kan word. In moderne gebruik roep apokalips gewoonlik beelde op van katastrofiese vernietiging, die einde van die wêreld, of kosmiese chaos....