Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Vakatures
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page

Hoe lees mense ons?

by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Dinsdag, 27 Augustus, 2019 | Die Hervormer, September 2019 Jaargang 112, Nommer 6

Ek was tien jaar oud toe ek my eerste Bybel gekry het, dit was Kersfees 1976. My tweede oudste suster, Alta, het die Bybel vir my as Kersgeskenk gegee. Seker die beste geskenk wat ek as kind gekry het. Selfs beter as die leer-rugbybal en Luger-klapperpistool wat ek...
Gee julle vir hulle iets om te eet…

Gee julle vir hulle iets om te eet…

by Dr Gerhard Lindeque (Bybelgenootskap van Suid-Afrika) | Dinsdag, 27 Augustus, 2019 | Die Hervormer, September 2019 Jaargang 112, Nommer 6

Vandag het jy nie net vir my ’n Bybel gegee nie, jy het vir my die lewe gegee! Dit was die woorde van ’n plaaswerker nadat hy vir die eerste keer ’n Bybel in sy eie taal ontvang het.  Hierdie werker sit nou elke etenstyd en lees sy Bybel. Ons wat elkeen ons eie Bybel...
Next Entries »

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

4 + 10 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons