Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Vakatures
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
“Hou vas! Die Kerk is op pad!”

“Hou vas! Die Kerk is op pad!”

by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Dinsdag, 4 November, 2025 | Op pad met Iwana...

Van kindsbeen af het ds Zilcha Mostert se pa ’n godsdienstige toewyding in sy dogter aangewakker. Dit was ’n toewyding wat die pad na haar teologiese studies en uiteindelik haar roeping as predikant uitgekerf het. Hierdie pad het haar na die NHKA se Gemeente Louis...
Nogmaals slaggereed voor geslote deure…

Nogmaals slaggereed voor geslote deure…

by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Donderdag, 10 Julie, 2025 | Op pad met Iwana...

Op 2 Januarie 2015 daag dr André Ungerer by die Fakulteit van Teologie en Religie by die Universiteit van Pretoria (UP) op om sy nuwe opdrag as hoof van die Hervormde Teologiese Kollege (HTK) aan te pak. Daar is nog geen studente op kampus om te begelei nie, maar hy...
Die vrou agter die splinternuwe Leef Lig-podsendings: Ds Janine Bevolo-Manders

Die vrou agter die splinternuwe Leef Lig-podsendings: Ds Janine Bevolo-Manders

by Ds Iwana Kruger (Gemeente Pretoria-Oos/NHKA-joernalis) | Donderdag, 19 Junie, 2025 | Op pad met Iwana...

Het jy ook onlangs jou Facebook oopgemaak en voor jy jouself kon kry, het jy al amper klaar na al die podsendings van ds Janine Bevolo-Manders gekyk? Jy wou dalk net gou in jou blaaskans geloer het om te sien waarmee almal hulself die afgelope naweek besig gehou het,...
Next Entries »

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

3 + 6 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons