by NHKA | Thursday, 4 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus:In die week wat verby is het ek een aand na die hoogtepunte van die Australiese tennis ope gekyk wat die afgelope twee weke gespeel is. Tydens die uitsending het een van die kommentators ‘n opmerking gemaak, heel...
by NHKA | Thursday, 4 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: As daar een ding is wat ek geleer het na twintig jaar as predikant, is dat dit nie altyd maklik is om sinvolle antwoorde op sekere vrae te gee nie. Veral nie op sekere vrae nie. En kom ek noem u ‘n paar: Hoekom sterf my...
by NHKA | Thursday, 4 July, 2019 | Jeug en kinders, Preke
Liewe jongmense in onse Here Jesus Christus Julle ken mos daardie lekker drome wat ‘n mens graag wil droom. Daardie soort droom waar alles mooi en goed en reg is en jy sterk en slim genoeg is om alles te kan doen. En dan word ‘n mens mos wakker met so ‘n lekker...
by NHKA | Thursday, 4 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Geliefdes van ons Here Jesus, die tema van ons prediking is na aanleiding van die titel van een van dr Johan Cilliers se boeke Die uitwissing van God op die kansel. In hierdie boek behandel hy die tendens wat deesdae in kerke ontstaan het, naamlik die beduidende leë...
by NHKA | Thursday, 4 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Vers 28: “En Tomas sê vir Hom: My Here en my God!” Op TV is daar ‘n program met die naam van “Ripleys believe it or not”. ‘n Program wat handel oor gebeure in die wêreld, wat vir ons alledaagse mense amper onmoontlik lyk. So was daar onlangs die insetsel van ‘n man...
by NHKA | Thursday, 4 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: In die tyd van Jesus was wyn by ‘n bruilof amper wat ‘n troukoek vandag is. Want soos ‘n mens jou amper nie ‘n bruilof sonder ‘n troukoek kan voorstel nie, was in daardie tyd ‘n bruilof sonder wyn totaal ondenkbaar....
by NHKA | Thursday, 4 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Een van die redes hoekom ons soms so sukkel om in die geloof te groei, so sukkel om nader aan die Here te lewe, dat ons geloofslewe soms vir ons so moeilik is, so onverkwiklik, is die feit dat ons op die verkeerde manier...
by NHKA | Thursday, 4 July, 2019 | Jeug en kinders, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Julle weet mos dat wanneer dit hier by ons reën, dit dikwels gepaard gaan met weerlig en donderweer. Soms is die weerlig en donderslae so erg dat ons bang word, en dan nie alleen in ons kamers wil wees nie. Maar wat die...
by NHKA | Thursday, 4 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Geliefdes van ons Here Jesus, die teksvers vir die prediking kom uit 2 Timoteus 4 vers 7: “Ek het die goeie wedloop afgelê; ek het die wenstreep bereik; ek het gelowig enduit volgehou.” Broers en susters, dink aan die laaste keer toe julle ’n atletiekbyeenkoms...
by NHKA | Thursday, 4 July, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: ‘n Mens moet jou die Hebreërboek voorstel as ‘n Bybelstudieklas in ‘n bepaalde gemeente waar hulle besig is om Bybelstudie uit die Ou Testament te doen. Verder, broers en susters, sien ‘n mens, wanneer jy die Hebreërbrief...