Johannes 8: 1-11 – Christus, ons Verlosser

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ek glo dat van u vanoggend hier al die Christus-die-Verlosser-standbeeld (Christo Redentor) gesien het wat uit kyk oor die stad Rio de Janeiro in Brasilië. Dit is ‘n indrukwekkende standbeeld. Niemand kan dit miskyk nie....

1 Johannes 4: 7-21 – Die lewe kan anders wees

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Wanneer ‘n mens vir ander mense sê dat God liefde is, gebeur dit dikwels dat mense baie sinies en verbitterd reageer teenoor so ‘n uitspraak. Kyk gerus maar na die wêreld, sê hulle. Getuig dit werklik van ‘n liefdevolle...

Lukas 23: 26-43 – God vra ware berou oor sonde

Geliefdes van ons Here Jesus, ons teksvers vir hierdie prediking kom uit ons gelese gedeelte, uit vers 28: “Maar Jesus het na hulle toe omgedraai en gesê: ‘Vroue van Jerusalem, moenie oor My huil nie, huil oor julleself en julle kinders …’” Broers en susters, as...

Lukas 15: 1-10 – Waar vind ek God? (Preek 2)

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: In ons eerste preek in hierdie reeks van vier preke het ons ons eerste een tot een gesprek met Jesus gehad. Die van u wat hier was sal onthou dat ek gesê het dat ons as mense baie keer in ons lewe die behoefte het om ons...