Psalm 34 – Die Here is naby die gebrokenes

Vers 19: “Die Here is naby die gebrokenes, Hy help die moedeloses”. Kinders, familie en vriende In ‘n tyd soos hierdie is dit somtyds onvermydelik om te voel asof God ons verlaat het. Voel dit baie keer of ons Vader sy rug op ons keer en nie omgee vir ons hartseer en...