Psalm 25: 1-15 – Wat voorspoed ook beteken

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Geloof, hoe daar geglo word, hoekom geglo word, en hoe geloof uitgeleef word, verskil soms radikaal van een mens tot ‘n ander. So kry ons mense, broers en susters, wat eintlik maar net glo ter wille van die nou, van...

Klaagliedere 3: 21-33 – Ons kan hoop

Broers en susters: Israel was ‘n volk wat voorspoed geniet het. Alles het goed gegaan. Hulle het so pas al die volke om hulle verslaan, dit het ekonomies met hulle goed gegaan. Daar was net nie probleme nie. Wat meer is, hulle het elke dag in die tempel gehoor...