Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart
LYDING VAN CHRISTUS
- Johannes 19: 17-30 – Die evangelie van dors
- Openbaring 1: 9-18 – Die hand van God
- Markus 8: 34 – 9:1 – Die resep vir ’n gelukkige en suksesvolle lewe
- Matteus 27: 45-50 – Die trein na die hel
- 1 Korintiërs 15: 12-19 – God het trane op sy wange
- Lukas 23: 26-43 – God vra ware berou oor sonde
- Johannes 19: 23-30 – God weet hoe ons soms voel
- Markus 14: 43-52 – Is dit moontlik om ongesiens by God verby te gaan?
- Johannes 12: 1-7 – Maria of Judas?
- Markus 10: 35-45 – Om te dien soos Jesus Christus
- Johannes 20: 19-25 – Onthou!
- Johannes 19: 23-30; 2 Korintiërs 5: 11-21 – Soos God geskep het en steeds skep, moet ons ook
- Psalm 91 – Vertrou op God!
- Matteus 10: 34-39 – Vredevors of swaardvegter?
- Psalm 127 – Waarin lê die sin van die lewe? In die wet van die wêreld of in die wet van die koninkryk?
- Jeremia 28: 1-17 – Wat is waarheid en wat is fiksie?
GOEIE VRYDAG (KRUISIGING VAN JESUS CHRISTUS)
- Romeine 1: 1-7 – Belangrike nuus versprei altyd soos ’n veldbrand
- Matteus 27: 32-44 – Die grootste wonder van almal
- Markus 15: 33-41 – Die kruis is genade
- Lukas 22: 47-51; 23:13-18, 23-25, 44-49 – Geraak deur die kruis of nie?
- Eksodus 12: 1-11; Numeri 9: 1-14 – Goeie Vrydag moet elke Vrydag word
- Lukas 23: 13-25 – Goeie Vrydag, nie amper Goeie Vrydag
- Markus 15: 33-41 – Kruis en genade
- Lukas 23: 33-43 – Naby aan die kruis – ver van Christus
- Psalm 73 – Ons enigste troos
- Hebreërs 5: 7-9; Matteus 26: 36-39 – Opregte woorde
- Johannes 19: 17-24; Lukas 23: 38-43 – Waarom is hierdie Vrydag Goeie Vrydag?
PAASSONDAG (OPSTANDING)
- 1 Korintiërs 15: 12-34 – Die bewys vir die opstanding
- Markus 14: 26-31; 16: 1-8 – Die evangelie van die tweede kans
- Johannes 13: 1; 20: 1-10; Lukas 23: 38-43 – Die oop graf: ’n bewys van God se liefde
- 1 Korintiërs 15: 1-28 – Die opstanding en ons geloof
- Kolossense 3: 5-17 – Die volle rykdom van Jesus se opstanding
- 1 Petrus 1: 1-12 – Het ons nie dalk verdeelde fondamente nie?
- Kolossense 3: 5-17 – Het ons ook al gesterf?
- 1 Korintiërs 15: 35–58 – Hoe gaan die opstandingsliggaam lyk?
- Lukas 24: 13-35 – Laat ons harte warm klop!
- Johannes 20: 19-25 – Om te sien en te laat sien
- Johannes 20: 19-23 – Ontvang die Gees en staan op!
- Johannes 21 – Paasfees word voortgesit in die gewone alledaagse lewe
- Lukas 23: 26-43 – Waar was ons dié Paasfees? (Preek vir eerste Sondag na Paassondag)
HEMELVAART
- Johannes 14: 1-14 – Hemelvaart beteken afskeid, maar ook harde werk
- Handelinge 1: 9-11 – Hemelvaart beteken dat God oral teenwoordig is
- Johannes 21: 1-25; Handelinge 1: 9-11 – Is ons sterrekykers of mensekykers?
- Handelinge 1: (7) 9-11; Lukas 24: 4-9; Markus 16: 5-7 – Nie kyk nie, doen
- Psalms 42 en 43 – Verlang ons nog na God? (’n Preek vir die Sondag wat volg op Hemelvaart)