Die Hervormer

November/Desember 2021 | Jaargang 114 | Nommer 8

God maak bemoeienis met hierdie wêreld

Ons maak gereed om Kersfees te vier. Die herdenking van die geboorte van Jesus Christus is vir Christene seker die belangrikste feesdag op die jaarkalender…

Die Here is ons Herder, niks sal ons breek nie

En daar is ons sowaar aan die einde van 2021. Na die nagmerrie wat ook bekend gestaan het as 2020, Covid-jaar, het ’n mens gewonder wat hierdie jaar sou inhou…

Sonder die Here se hulp is my reis tevergeefs

As die Here die huis nie bou nie, swoeg dié wat daaraan bou, tevergeefs. As die Here die stad nie beskerm nie, waak dié wat dit beskerm, tevergeefs… (Psalm 127: 1-2, AFR1983)

Uit die Woord

Sonder die Here swoeg ons vergeefs

’n Lens op die lewe van die gemeente

Gedurende 2018-’19 het gemeentes van die Kerk deelgeneem aan die National Church Life Survey (NCLS) Kerkspieël-navorsingsprojek. Die uiteindelike doel van die navorsing is om gemeentes te help om hul volle potensiaal te ontdek.

Die stem van die lidmaat

Die gesonde funksionering van gemeentes binne die kerk is van groot belang vir die Kerk in geheel. Waar gemeentes ’n gesonde roepingsbewustheid het, maak hulle ’n verskil in die gemeenskap asook in die koninkryk van God hier op aarde.

’n Fees van lig en vrede

Vir die meeste van ons, Suid-Afrikaners of nie, is Kersfees ’n magiese tydperk van die jaar. Kinders sien uit na geskenke en vakansie, volwassenes sien uit na die samesyn en rus, en almal sien uit na die lekker sonnige weer en heerlike kos…

Skepping as verlossing

In Genesis 1: 1 – 2: 3 vertel die priesterskrywer ons God se skeppingswerk is ses plus een dae. Vir God wat alles kon oorsien, was dit goed en gaaf…

Inenting is ’n vrye keuse

Geagte Redaksie

Die artikel van prof Ernest van Eck in Die Hervormer van Oktober 2021 is ter sake.

Herdenking van Protestante se lyding

Geagte Redaksie

Na aanleiding van dr Kobus Labuschagne se artikel “Hervormingsondag Oktober 2021” in Die Hervormer van Oktober 2021

Legitimasie 2021

Tydens die legitimasiegeleentheid van Donder-dagmiddag 18 November 2021 is twee studente toegelaat tot die evangeliebediening. Hulle is Hanri Aucamp en Yvette (Marais) Scholtz.

Grepe uit die geskiedenis van die NHKA: Jopie Fourie en die Kerk (Deel 2)

Jopie Fourie se pa, Jozef, was ouderling in die NH of G Gemeente Eloffsdal en het die naam van die gemeente voorgestel met die stigting in 1908.

NHKA en UP onderteken nuwe ooreenkoms

Op Dinsdag 2 November 2021 het die NHKA en die Universiteit van Pretoria ’n nuwe ooreenkoms onderteken oor die voortgesette teologiese opleiding van die Kerk se predikante.

Professor verwerf tweede doktorsgraad

Prof Ananda Geyser-Fouché van die Universiteit van Pretoria het ’n tweede PhD-graad verwerf…

Stoepstories: My beste Kersgeskenk

Egte Elphie van Eerstelingsfontein vra: Beste Oupa Stoep, ek wonder: As Oupa enige geskenk vir Kersfees sou kon kies, wat sou Oupa graag wil hê?