Diakonaat
Sekretaris: Ds Gerhard Stoltz
082 872 5236 / gerhard@diakens.co.za
Professionele Assistent: Mev Elfrieda Oelofsen
068 186 9319 / elfrieda@nhk.co.za
Navrae:
Kom lees saam…
Triangulasie: Oriëntasie, disoriëntasie, heroriëntasie
Met die 74ste Algemene Kerkvergadering (AKV) se besluit om die Algemene Diakensvergadering (ADV) formeel deel van die AKV te maak, het daar ’n nuwe diakonale reis in die NHKA begin. Waar die diakonaat tot voor die 74ste AKV selfstandig gefunksioneer het, gaan die...
Die kruis en die diakonaat
Wanneer Jesus aan die kruis besig is om te sterf, sien Hy sy moeder in die skare en die dissipel vir wie Hy baie lief was. In sy worsteling, elke sekonde gevul met pyn, is Hy bewus van die hartseer en nood van sy geliefdes wat alleen gaan agterbly met die trauma wat...
NHSV-Studieleningsfonds: ’n Belegging in die toekoms van ons jongmense
Spesiale Deurkollekte Sondag 8 Februarie 2026 Die NHSV, as diensorgaan van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika, is dankbaar dat ons ’n rol mag speel in die ontwikkeling van een van Suid-Afrika se grootste bates – ons jongmense. Deur die NHSV...
2026: Klein hande, groot drome
Met die aanbreek van 2026 staan ons by DPS-Huise weer met dankbaarheid en verwagting stil. Voor ons lê ’n nuwe jaar – ’n jaar van hoop, groei en nuwe moontlikhede. Ons jaar tema vir 2026, Klein hande, groot drome, herinner ons daaraan dat elke kind, hoe klein of...



