geskryf deur Dr Martin Jansen van Rensburg (Delmas) | Dinsdag, 29 September, 2020 | Artikels, Jeugbediening
Toe die kinders en families in Gemeente Delmas uitgevra is oor hul ervaring van die grendeltyd, het hul antwoorde heelwat stof tot nadenke gebied. Hoe voel dit om nie skool toe te gaan nie? Sleg, want skool is lekker. Baie lekker op die plaas, maar ek mis my maats (x...
geskryf deur Dr Martin Jansen van Rensburg (Delmas) | Woensdag, 14 Augustus, 2019 | Artikels, Barmhartigheid
Suid-Afrika het die afgelope jare deur verskeie droogtes gegaan. Ons is diep dankbaar teenoor die Here vir die goeie reën wat in verskillende gebiede vir baie mense en diere uitkoms gebring het. Die droogte in die gebiede van Calvinia en Williston duur egter nog...