geskryf deur Diak Andries Pretorius (visevoorsitter: ADV) | Vrydag, 29 Mei, 2020 | Die Hervormer, Junie 2020, Jaargang 113, Nommer 3
Donderdag 23 April 2020 kondig die President aan dat ons van Vlak 5 na Vlak 4 kan beweeg. Die Vrydag en die naweek en selfs Maandag (Vryheidsdag) word gewerk aan die ADV se begroting, soos versoek deur die Raad van Finansies. Dinsdag 28 April word al die implikasies...
geskryf deur Diak Andries Pretorius (visevoorsitter: ADV) | Donderdag, 10 Oktober, 2019 | Algemene Kerkvergadering, Artikels
Beskrywingspunt 52 van die 72ste Algemene Kerkvergadering (AKV) se oogmerk was dat diakens deel moet vorm van die AKV. Hierdie beskrywingspunt is nie goedgekeur nie. Ek kan heelwat fronse en wenkbroue sien wat in vraagtekens trek. Wat het die lede van die vergadering...