by Mari-lizé Beukes (Voorsitter: NHSV Hoofbestuur / Besturende Direkteur: Ons Tuis MSW) | Tuesday, 3 March, 2026 | Artikels, Vrouebediening
28Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. 29Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus kry vir julle gemoed. 30My juk is sag en my las is lig (Matt 11: 28-30, AFR83). Die kragtige...
by Mari-lizé Beukes (Voorsitter: NHSV Hoofbestuur / Besturende Direkteur: Ons Tuis MSW) | Friday, 26 September, 2025 | Die Hervormer, Oktober 2025, Jaargang 118, Nommer 6
Die stadsraad van Pretoria het gedurende die 1950’s aan die NHSV 16 erwe in Danville geskenk. Twee ouetehuise is vir dié erwe beplan: Van Rensburg Monumenttehuis wat vir 75 verswakte bejaardes en demensielyers voorsiening sou maak, en Louis Trichardt Monumenttehuis...
by Mari-lizé Beukes (Voorsitter: NHSV Hoofbestuur / Besturende Direkteur: Ons Tuis MSW) | Tuesday, 23 September, 2025 | Artikels, Bejaardesorg
Die stadsraad van Pretoria het gedurende die 1950’s aan die NHSV 16 erwe in Danville geskenk. Twee ouetehuise is vir dié erwe beplan: Van Rensburg Monumenttehuis wat vir 75 verswakte bejaardes en demensielyers voorsiening sou maak, en Louis Trichardt Monumenttehuis...
by Mari-lizé Beukes (Voorsitter: NHSV Hoofbestuur / Besturende Direkteur: Ons Tuis MSW) | Wednesday, 10 April, 2024 | Artikels, Vrouebediening
Die Japannese kunsvorm Kintsugi is die kuns om die krake in gebreekte potte en bakke met goud te herstel. Die resultaat is ’n pot en bak wat baie sterker is en meer waardevol is as die oorspronklike kunswerk. Kintsugi is sedert die laat 1600’s en vroeë 1700’s in Japan...
by Mari-lizé Beukes (Voorsitter: NHSV Hoofbestuur / Besturende Direkteur: Ons Tuis MSW) | Wednesday, 28 February, 2024 | Artikels, Vrouebediening
Die 94ste viering van die Wêreldbiddag vir Vroue vind plaas op Vrydag 1 Maart 2024. Hierdie ekumeniese biddag vir vroue vind jaarliks regoor die wêreld plaas op die eerste Vrydag in Maart. Ongeveer 175 lande vorm ’n gebedsketting waar vroue in plaaslike gemeentes en...