Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Eredienste
    • Preke
    • Videomateriaal
    • Hulpbronne vir gemeentes
  • Gesprek
    • Artikels
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
    • Menings
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Algemene Diakensvergadering
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Raak betrokke by bejaardesorg

Raak betrokke by bejaardesorg

by Prof Bieks Beukes (Emerituspredikant) | Tuesday, 22 June, 2021 | Die Hervormer, Julie 2021, Jaargang 114, Nommer 4

Die teoloog Bill Hybels het eenkeer dié uitspraak gemaak: Wat die Kerk nie het nie, is nie gevra nie, en as jy gevra het en nie gekry het nie, het jy verkeerd gevra. Baie bejaardes voel die woorde van Prediker 12 aan die lyf: Hande bewe, bene beweeg moeilik, kan nie...
Buitengewone eredienste – behoort die buitengewone nie die normale te wees nie?

Buitengewone eredienste – behoort die buitengewone nie die normale te wees nie?

by Prof Bieks Beukes (Emerituspredikant) | Tuesday, 6 April, 2021 | Artikels, Verkondiging

In ’n treffende artikel sê dr Tanya van Wyk in Beeld van 3 Junie 2020 dat die Covid-virus baie aspekte van ons “laslappiewêreld” ontbloot het. Sy verwys onder andere na woorde van Charles Dickens in A tale of two cities. It was the age of wisdom, it was the age of...
Dankie aan Emily Hobhouse

Dankie aan Emily Hobhouse

by Prof Bieks Beukes (Emerituspredikant) | Tuesday, 2 March, 2021 | Die Hervormer, Maart 2021, Jaargang 113, Nommer 10

Aangegryp deur die geweldige trauma wat bejaarde persone na meer as 300 dae van Covid-inperkings in tehuise beleef, het ek ’n gesprek aangevra met die voorsitter en bestuurder van ons Kerk se Bejaardesorgdireksie. Ek is dankbaar dat ek op 10 Februarie met die...

My vriend is weg…

by Prof Bieks Beukes (Emerituspredikant) | Monday, 1 February, 2021 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2021, Jaargang 113, Nommer 9

Elke jaar op 8 Desember was een van die eerste oproepe wat ek maak, ’n oproep na my vriend en kollega Theuns Dreyer. Dit is sy verjaardag. Verlede jaar is hy skielik nie meer daar nie. Die hartseer is groot. Ek dink aan ons vriendskap sedert 1970. Ek dink aan ons...
Covid-19 en die wil van die Here

Covid-19 en die wil van die Here

by Prof Bieks Beukes (Emerituspredikant) | Tuesday, 27 October, 2020 | Artikels, Verkondiging

Covid-19 het ons almal onverwags in 2020 getref. Baie mense vra: Is Covid-19 die wil van die Here? Is dit sy wil dat duisende mense reeds as gevolg van die virus gesterf het?  In dieselfde asem kan ons ook vra: Was dit die wil van die Here dat met...
« Older Entries
Next Entries »
© 2019 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons