by Prof Bieks Beukes (Emerituspredikant) | Tuesday, 20 October, 2020 | Artikels, Verkondiging
Ons as gelowiges wil graag volgens die wil van God lewe, maar het dikwels die vraag: Hoe weet ek wat God se wil is as ek besluite moet neem? Daar is baie gelowiges wat dink God het ’n sakpas, gefinaliseerde plan vir elke mens se lewe. Jy moet dit net ontdek, dan het...
by Prof Bieks Beukes (Emerituspredikant) | Tuesday, 13 October, 2020 | Artikels, Verkondiging
Baie mense dink God se wil is onveranderlik. Hulle dink God het aan die begin ’n meesterplan uitgewerk wat vir ewig vas staan. Maar is dit so? ’n Tienjarige dogtertjie is deur ’n roekelose dronkaard doodgery. Iemand troos die ouers met die woorde: Julle kan rustig...
by Prof Bieks Beukes (Emerituspredikant) | Tuesday, 22 September, 2020 | Artikels, Verkondiging
Die dood is die grootste vyand van die mens. Van Adam tot nou vul dit ’n mens met vrees. Dit veroorsaak onsekerheid, trane, pyn, verlange. Dit raak elkeen van ons. Ons skram weg daarvan. Veral van ons eie dood. Predikante preek nie baie daaroor nie. Dit is asof hulle...
by Prof Bieks Beukes (Emerituspredikant) | Tuesday, 25 August, 2020 | Artikels, Vrouebediening
Verlede week het ons gekyk na die rol van Suid-Afrikaanse vroue in die geskiedenis. Maar hoe het hul rol in ons kerke deur die jare verander? Ook in ons kerke en ons huise het ons oë oopgegaan vir die besondere uniekheid van vroue. In ons huise is ons vroue nie meer...
by Prof Bieks Beukes (Emerituspredikant) | Tuesday, 18 August, 2020 | Artikels, Vrouebediening
Sedert 1994 vier ons elke jaar op 9 Augustus Vrouedag. Op 9 Augustus 1956 het ’n groep vroue ’n optog gehou na die Uniegebou om beswaar te maak teen die paswette van daardie tyd. Later het Vrouedag Vrouemaand geword. Op Nasionale Vrouedag en in Vrouemaand word hulde...