Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Oppad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
As lewe ’n keuse word

As lewe ’n keuse word

by Prof Jaco Beyers (Hoof: UP se Departement Godsdiensstudies) (Gemeente Centurion-Oos) | Tuesday, 10 March, 2026 | Artikels, Menings

Op 23 Februarie 2026 het die bekende Suid-Afrikaanse verhoog- en televisiepersoonlikheid, Ian von Memerty op die ouderdom van 61 jaar sy lewe beëindig in ’n Johannesburgse hotel. Wat sy dood uniek maak, is die openheid waarmee hy in die aanloop daartoe daaroor gepraat...

Intreerede van professor Jaco Beyers

by Prof Jaco Beyers (Hoof: UP se Departement Godsdiensstudies) (Gemeente Centurion-Oos) | Monday, 5 May, 2025 | Die Hervormer, Mei 2025, Jaargang 118, Nommer 2

Prof Jaco Beyers, adjunkdekaan van die Fakulteit Teologie en Religie aan die Universiteit van Pretoria het op 16 April 2025 die geleentheid gekry om sy professorale intreerede te lewer. Dit is ‘n besondere geleentheid vir dié akademici/universiteitsdosente wat...
Waarom krimp die Hervormde Kerk (en ander kerke ook)?

Waarom krimp die Hervormde Kerk (en ander kerke ook)?

by Prof Jaco Beyers (Hoof: UP se Departement Godsdiensstudies) (Gemeente Centurion-Oos) | Tuesday, 4 June, 2024 | Die Hervormer, Junie/Julie 2024, Jaargang 117, Nommer 3

Die Hervormde Kerk beleef die afgelope dekades ongekende verliese aan lidmate. Wat sou die redes daarvoor wees? Dit is opvallend dat hierdie nie net ’n verskynsel in die Hervormde Kerk in Suid-Afrika is nie. Wêreldwyd is tradisionele hoofstroomkerke besig om te krimp....
Werk hard, rus goed, vertrou op God

Werk hard, rus goed, vertrou op God

by Prof Jaco Beyers (Hoof: UP se Departement Godsdiensstudies) (Gemeente Centurion-Oos) | Tuesday, 4 June, 2024 | Die Hervormer, Junie/Julie 2024, Jaargang 117, Nommer 3

In hierdie aflewering fokus ons op die werksaamhede van prof Jaco Beyers, adjunkdekaan van UP se Fakulteit Teologie en Religie, hoof van die Departement Godsdiensstudies,  en deeltydse leraar in Gemeente Centurion-Oos. Om verslag oor jou eie lewe te gee, is ’n haas...
Wie het jou gemaak?

Wie het jou gemaak?

by Prof Jaco Beyers (Hoof: UP se Departement Godsdiensstudies) (Gemeente Centurion-Oos) | Tuesday, 1 September, 2020 | Die Hervormer, September 2020, Jaargang 113, Nommer 6

Moenie te gou praat nie, moenie oorhaastig ’n belofte aan God maak nie, want Hy is in die hemel en jy op die aarde. Laat jou woorde daarom min wees. (Prediker 5: 1) Lees Prediker 4: 17 – 5: 6 Ek lees nou die dag dat ’n geleerde sê: Ons leef in die tyd van inligting....
« Older Entries
© 2025 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd en Afdeling Kerklike Kommunikasie. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons