by Redaksie | Dinsdag, 4 Junie, 2024 | Die Hervormer, Junie/Julie 2024, Jaargang 117, Nommer 3
Mej Sanet du Plessis het op Donderdag 2 Mei by die Sinodale Dienssentrum as Taalversorger/Produksiebestuurder diens aanvaar. Sy volg mev Tessa Oppermann op wat sedert 15 Maart 2004 by die destydse SENTIK, nou die Afdeling Kerklike Kommunikasie, in diens is. Mev...
by Ds Carel Johann de Bruin (emerituspredikant en sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Dinsdag, 4 Junie, 2024 | Die Hervormer, Junie/Julie 2024, Jaargang 117, Nommer 3
Vier dae na Uniewording in Suid-Afrika gebeur daar iets in ’n klein Dorslandtrekkerdorpie in die suidweste van Angola, of soos die ou mense gesê het, Portugees Wes-Afrika, wat rare voorwerpe – nou in die SP Engelbrecht-museum – saambind. Volgens tradisie het die...
by Prof Jaco Beyers (Hoof: UP se Departement Godsdiensstudies) (Gemeente Centurion-Oos) | Dinsdag, 4 Junie, 2024 | Die Hervormer, Junie/Julie 2024, Jaargang 117, Nommer 3
Die Hervormde Kerk beleef die afgelope dekades ongekende verliese aan lidmate. Wat sou die redes daarvoor wees? Dit is opvallend dat hierdie nie net ’n verskynsel in die Hervormde Kerk in Suid-Afrika is nie. Wêreldwyd is tradisionele hoofstroomkerke besig om te krimp....
by Prof Jaco Beyers (Hoof: UP se Departement Godsdiensstudies) (Gemeente Centurion-Oos) | Dinsdag, 4 Junie, 2024 | Die Hervormer, Junie/Julie 2024, Jaargang 117, Nommer 3
In hierdie aflewering fokus ons op die werksaamhede van prof Jaco Beyers, adjunkdekaan van UP se Fakulteit Teologie en Religie, hoof van die Departement Godsdiensstudies, en deeltydse leraar in Gemeente Centurion-Oos. Om verslag oor jou eie lewe te gee, is ’n haas...
by Dr Thinus van Staden (Gemeente Montana) | Dinsdag, 4 Junie, 2024 | Die Hervormer, Junie/Julie 2024, Jaargang 117, Nommer 3
TraumaNetwerk is ’n inisiatief wat ontstaan het toe kerkleiers hul kommer uitgespreek het oor die trauma wat landbouers en hul families daagliks in die gesig staar. Uit die staanspoor was dit uit gesprekke met landbou-organisasies duidelik dat nie alleen boere en hul...
by Ds Daniel Steinmann (Redakteur, Namibia Economist/Gemeente Windhoek) | Dinsdag, 4 Junie, 2024 | Die Hervormer, Junie/Julie 2024, Jaargang 117, Nommer 3
Is verkiesings nog sinvol? Wie baat daarby? Die verkiesingseisoen wêreldwyd is op 19 Mei ingelui deur die Dominikaanse Republiek wat die gordyn oopgetrek het op ’n reeks verkiesings wat in November ten einde sal loop met verkiesings in Namibië en Botswana. Gedurende...
by Redaksie | Dinsdag, 4 Junie, 2024 | Die Hervormer, Junie/Julie 2024, Jaargang 117, Nommer 3
Die belofte van die Heilige Gees God het Jesus van Nasaret aan julle bekend gestel deur die kragtige dade, die wonders en die tekens wat God Hom by julle laat doen het. Daarvan weet julle self. God het besluit en dit vooraf bepaal om Hom aan julle uit te lewer, en...
by Ds Hannes Jansen van Rensburg (Emmaus Kenleaf) | Dinsdag, 4 Junie, 2024 | Die Hervormer, Junie/Julie 2024, Jaargang 117, Nommer 3
Lees Handelinge 1 en 2 Die openbaring vind ons in die geskiedenis van God die Vader, Jesus Christus en die Heilige Gees. In hierdie progressie vind ons die vergestalting van God se openbaring reeds in Matteus in daardie bekende benaming Immanuel: God met ons en/of God...
by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Dinsdag, 4 Junie, 2024 | Die Hervormer, Junie/Julie 2024, Jaargang 117, Nommer 3
Elkeen het die reg op vryheid van uitdrukking – aldus artikel 16 van die Grondwet van Suid-Afrika. Die afgelope verkiesingstyd het opnuut die belangrikheid, relevansie en potensiële misbruike van hierdie reg beklemtoon. Hierdie fundamentele reg, algemeen ook as...
by Ds Rue Hopley (Pretoria-Oos) | Dinsdag, 4 Junie, 2024 | Die Hervormer, Junie/Julie 2024, Jaargang 117, Nommer 3
Daar is min dinge wat my hart so diep raak as kinders wat lekker speel. Ek verwonder my altyd aan hoe kinders met alles en van alles ’n speletjie kan maak. Die gelag wat diep vanuit hul binneste kom. Die gefokusde frons van ’n ernstige taak wat onderneem word. Die...