Dinsdag 11 Augustus – Jesus en die Romeinse offisier

Dinsdag 11 Augustus – Jesus en die Romeinse offisier

Matteus 8: 5-13Ons lees in die teks vir vandag dat daar ’n Romeinse offisier was en dat sy Joodse dienaar siek geword het. Van hierdie Romeinse offisier kan ons ’n paar dinge sê:Hy kon as ’n Romeinse burger met minagting neergekyk het op die klomp Jode wat om hom was,...
Dinsdag 11 Augustus – Jesus en die Romeinse offisier

Maandag 10 Augustus – Jesus, na U hunker ek!

Matteus 21: 1-11Wanneer ons die Bybel lees word ons op soveel verskillende plekke bewus van die groot vreugde en opwinding wat die dissipels en ander gelowiges gehad het terwyl hulle daar naby aan Jesus beweeg, geleef en bestaan het. Natuurlik sal daar vreugde, genot,...
Dinsdag 11 Augustus – Jesus en die Romeinse offisier

Sondag 9 Augustus – Jesus, deur Stefanus

Handelinge 6: 1-14; 7: 54-60Kort na die kruisdood, opstanding en Hemelvaart van Jesus Christus lees ons in die Handelinge van die apostels hoe bedrywig hulle in daardie dae was. Hulle is in die wêreld besig om die Goeie Nuus van Jesus Christus met almal te...
Dinsdag 11 Augustus – Jesus en die Romeinse offisier

Saterdag 8 Augustus – Kom ons loof die Heer!

Psalm 100In ’n wêreld vol verkillende opinies, waar mense ver van mekaar af leef, ’n wêreld waar vertroue amper iets van die verlede is, is dit so spesiaal wanneer ’n groep mense bymekaar kom om een Here te loof en te prys. Dit is juis as gevolg hiervan dat ons...