Vrydag 7 Augustus – Die Woord van God wat ons verander

Vrydag 7 Augustus – Die Woord van God wat ons verander

Jakobus 1: 19-27Hulle sê dat wanneer jy in ’n spieël kyk, sien jy jouself nooit soos wat ander mense jou sien nie. Jy sien nie wie jy werklik is nie. Party van ons se oë bedrieg ons. Soms kyk ons verby al die letsels, ander kere sien ons nou weer net die foute...