by NHKA | Maandag, 8 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus: Daar kom tye in ‘n mens se lewe dat alles net verkeerd loop. Letterlik alles. Altans, so voel dit. In Jeremia 8 gaan dit oor so ‘n tyd. Jeremia 8:13 sê: `daar is geen druiwe aan die wingerdstok en...
by NHKA | Maandag, 8 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: ‘n Rukkie gelede het ek, tydens ‘n besoek aan nuwe intrekkers in die gemeente, ‘n gesprek gehad wat my lank laat nadink het. Die inhoud van die gesprek het gegaan oor die implikasie van om van een plek...
by NHKA | Maandag, 8 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Dat lyding ‘n vorm van straf op sonde is, is nou maar een maal ‘n diep gewortelde idee by ons. Ons weet maar te goed dat ‘n mens nie sommer maar net kan sê dat siekte, ongeluk, teenspoed of rampe straf op sonde is wat ons...
by NHKA | Maandag, 8 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus: Om die Bybel reg te verstaan is nie altyd so moeilik nie. Ons het soms egter die manier om die Bybel se boodskap baie moeilik verstaanbaar te maak deur die verkeerde vrae aan die Bybel stel. Vrae waarop ons...
by NHKA | Maandag, 8 Julie, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Vandag vier die Christelike kerk regoor die wêreld Pinkstersondag, vyftig dae na die opstanding van Jesus Christus of dan tien dae na sy hemelvaart. As ons dit sê, broers en susters, beteken dit egter nie dat almal dit op...