by NHKA | Maandag, 8 Julie, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke
Geliefdes van ons Here Jesus, volgens die kerklike kalender moet die kerk ook gereeld Pinkster vier. Met hierdie kerklike feesdag wil die kerk die uitstorting van die Heilige Gees herdenk. Vir hierdie doel wil ek graag uit ons gelese gedeelte vers 4 as teksvers...
by NHKA | Maandag, 8 Julie, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke
PREEKSKETS Daar is mense wat beweer: Die Bybel is net ‘n klomp stories wat deur mense opgestel is met ‘n godsdienstige sousie oor Die Bybel het uit die hemel geval en is deur God self geskryf Wie is reg ? Wat is die Bybel ? Het God regtig self die Bybel geskryf ? Ons...
by NHKA | Maandag, 8 Julie, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Ons herdenk vandag Hervormingsondag, die dag waarop Martin Luther in 1517 sy 95 stellings teen die deure van die Slotkerk in Wittenberg vasgespyker het, en so die Kerkhervorming in die 16de eeu begin het. Om iets te...
by NHKA | Maandag, 8 Julie, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke
1. EKSEGETIESE OPMERKINGS Die Psalm bestaan waarskynlik oorspronklik uit drie dele wat redaksioneel saamgevoeg is as ‘n himne met die oog op liturgiese gebruik tydens die viering van die koningskap van God. Antieke liturgiese materiaal is gebruik en saamgevoeg tot ‘n...
by NHKA | Donderdag, 4 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Een van die moeilikste vrae om te beantwoord is die vraag of God alles voorsien. Anders gesê: is alles wat oor my pad in die lewe kom so omdat God lankal vooraf so besluit het? Die Heidelbergse Kategismus (Vraag 27) stel...