Jesaja 6 – God is groot!

Die wêreld maak ‘n bespotting van God, en baie “Christene” is die grootste spotters! Dit klink na baie harde woorde om te uiter, maar ongelukkig is dit waar. Kom ek vertel u van iets skokkends, ja afskuweliks wat ek onlangs gesien het. Verlede Sondag was daar ‘n...

2 Timoteus 3: 10-17 – Hoop vir ons en ons kinders

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ongeveer twee weke gelede was ek teenwoordig by ‘n gesprek waar ‘n sielkundige ‘n terloopse opmerking gemaak het na aanleiding van die gebeure rondom ‘n skooldogter (onderhoofmeisie) van ‘n bekende skool wat probeer...

2 Kronieke 34: 1-7 – Hoe lyk die woud wat ons plant?

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Stefan maak sy bestaan uit bome. Hy het ‘n woud by sy pa geërf, ‘n woud wat al meer as 400 jaar in die familie is. Maar ook: ‘n woud wat vir nog baie meer jare in die familie sal wees. Hoekom? Want Stefan het ‘n bepaalde...

Johannes 2: 1-12 – Gee God regtig om?

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons het soms die gewoonte om omstandighede te wil regpraat met woorde: Wanneer iemand koffie op my duur tafeldoek mors, sê ons ‘alles is reg’, terwyl alles nie eintlik reg is nie; Wanneer my kind my duur vaas breek, sê ek...