Maandag 20 Julie – Elke môre ’n afspraak met God

Maandag 20 Julie – Elke môre ’n afspraak met God

​Psalm 143: 8;  Genesis 19: 27 Psalm 143: 8 lees: Laat my elke môre u liefde ondervind, want in U stel ek my vertroue. Wys my die pad wat ek moet loop, want my hoop is op U gevestig. In sy boek Life Together reflekteer die teoloog Dietrich Bonhoeffer oor die...
Maandag 20 Julie – Elke môre ’n afspraak met God

Sondag 19 Julie – Pinkstertyd – Koninkrykstyd!

Handelinge 2: 1-13Ons is tans in die Pinkstertyd! Die woord pinkster is afgelei van die Griekse woord pentekoste wat letterlik vyftigste dag beteken.Pinkster word sedert die 3de eeu as ’n Christelike fees gevier en is gegrond op die Joodse tradisie van die Wekefees...
Maandag 20 Julie – Elke môre ’n afspraak met God

Saterdag 18 Julie – Stil word

Eksodus 2: 23 tot 3: 17Moses het mos uit Egipte gevlug nadat hy ’n Egiptenaar doodgemaak het. Hy het vir ’n lang tyd in die woestyn gaan leef in die land Median. Daar het hy sy vrou ontmoet en met haar getrou en kinders gehad. Hy het weggekom uit die besige Egipte wat...