Vrydag 2 Oktober – RELASIONELE gelowigwees/kerkwees

Vrydag 2 Oktober – RELASIONELE gelowigwees/kerkwees

Matteus 22: 39; 1 Korintiërs 13: 13 en 1 Johannes 4: 16 So baie mense vra en smag na die sin en betekenis van die lewe. Antwoorde op hierdie soeke is te veel om op te noem. Mense gaan soek byvoorbeeld na sin en betekenis in geestelike en fisieke gesondheid. Ander...
Vrydag 2 Oktober – RELASIONELE gelowigwees/kerkwees

Donderdag 1 Oktober – MISSIONALE gelowigwees/kerkwees

Markus 14: 43-52; 16: 1-8 Hoe word ’n gelowige missionaal? en Hoe word die kerk missionaal? Michael Gorman gee in sy boek Becoming the Gospel ’n praktiese antwoord op dié vraag. Sy antwoord, kortweg opgesom, is die volgende: ’n Gemeente is missionaal wanneer dit...
Woensdag 30 September – INKARNEREND gelowigwees/kerkwees

Woensdag 30 September – INKARNEREND gelowigwees/kerkwees

2 Korintiërs 3: 12-18Reeds in 2007 verskyn daar ’n boek onder redakteurskap van Stephan Joubert met die titel: Die perfekte storm. Die boek bespreek al die omstandighede wat bydra tot die perfekte storm wat besig is om gelowiges afsonderlik, en die kerk as geheel te...
Woensdag 30 September – INKARNEREND gelowigwees/kerkwees

Dinsdag 29 September – Paulus hanteer die storms in sy lewe

2 Korintiërs 11: 16-33Ons het gister geleer dat storms deel van ’n mens se bestaan op hierdie gebroke en sondige aarde is. Paulus het storms geken en sy hantering daarvan is navolgenswaardig. As jongman kon Paulus droom van sukses en ’n goeie lewe, maar op pad na...