by NHKA | Sondag, 26 Oktober, 2025 | Dagstukkies
Romeine 1: 16-17 Op hierdie Hervormingsfees herdenk ons die begin van die Protestantse Hervorming. Die kern van dié beweging was die herontdekking dat die evangelie die krag van verlossing bevat vir elkeen wat glo. In Romeine 1: 16 lees ons: Ek skaam my nie oor die...
by NHKA | Saterdag, 25 Oktober, 2025 | Dagstukkies
Lukas 9: 51-56 Dit is belangrik om hierdie vreemde teks se konteks te bespreek. Jesus se optrede hier is presies die teenoorgestelde van wat verwag word. Vroeër in die hoofstuk stuur Jesus die twaalf uit. Hulle moes redelik aangrypende dinge gesien en beleef het in...