by Peet Bloem | Donderdag, 7 April, 2022 | April 2022, Jaargang 115, Nommer 1, Die Hervormer
As ’n teologiestudent van ons Kerk het ek die voorreg gehad om op 6 Maart die oggenddiens by Gemeente Philadelphia saam met my medestudente by te woon. Prof Elsabé Kloppers het aan ons ’n roerende boodskap uit Ester gebring vir die eerste Sondag van die Lydenstyd. Die...