Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Vakatures
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page

Deeglike studie oor ’n denker, leermeester en opvoeder van die Reformasie

by Dr Piet Boshoff (Emerituspredikant) | Donderdag, 4 Mei, 2023 | Die Hervormer, Mei 2023, Jaargang 116, Nommer 2

Philipp Melanchthon: Die denker, leermeester en opvoeder van die Reformasie(HTS Religion & Society Series, Volume 12)IWC van WykAOSIS Books, Cape Town 2022 ’n Kleurvolle portret van Philipp Melanchthon, geskilder deur die jonger Lucas Cranach, versier die...

Skepping as verlossing

by Dr Piet Boshoff (Emerituspredikant) | Maandag, 29 November, 2021 | Die Hervormer, November/Desember 2021, Jaargang 114, Nommer 8

In Genesis 1: 1 – 2: 3 vertel die priesterskrywer ons God se skeppingswerk is ses plus een dae. Vir God wat alles kon oorsien, was dit goed en gaaf (Gen 2: 2). Volgens Genesis 1: 14 stel God die son en maan as lampe aan om dag en nag te onderskei en om as tekens te...

Hervormer skryf omvattende boek oor Luther

by Dr Piet Boshoff (Emerituspredikant) | Donderdag, 1 April, 2021 | April 2021, Jaargang 114, Nommer 1, Die Hervormer

Ignatius WC van Wyk Martin Luther: ’n Inleiding tot sy lewe, denke en geskrifte HTS Teologiese Studies/Theological Studies Supplement 13Aosis, Kaapstad 2019 In 2018 tree Natie van Wyk af as professor in Sistematiese Teologie. Hy kon terugkyk op ’n lewe van toegewyde...

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

4 + 6 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons