Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Vakatures
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Profetiese uitsprake in die Ou Testament

Profetiese uitsprake in die Ou Testament

by Prof Andries Breytenbach (Emeritus/Vanderkloof) | Donderdag, 21 Julie, 2022 | Augustus 2022, Jaargang 115, Nommer 4, Die Hervormer

Tekste moet binne die verband waarin hulle geskryf is, gelees en verstaan word. Dit is ’n goue reël vir die korrekte verstaan van enige teks, en dit geld veral ook vir tekste uit die Bybel. Naas die literêre en leefwêreldverband, is die tipe literatuur van ’n teks ook...
Rentmeesters van God se goeie skepping?

Rentmeesters van God se goeie skepping?

by Prof Andries Breytenbach (Emeritus/Vanderkloof) | Maandag, 30 Augustus, 2021 | Die Hervormer, September 2021, Jaargang 114, Nommer 6

Daar word deur Christene algemeen aanvaar dat God by die skepping vir die mens ’n besondere taak gegee het. Hierdie taak kom die eerste keer in Genesis 1: 26 ter sprake, wat soos volg vertaal is in die jongste Afrikaanse vertaling van die Bybel: God het gesê: “Laat...

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

12 + 12 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons