by Daleen Gouws (Edge Communications) | Donderdag, 3 Oktober, 2019 | Artikels, Bejaardesorg
Wanneer ’n persoon sy of haar aftrede beplan, is die grootste fokus en bekommernis meestal die finansiële aspek daarvan. Wat ook heeltemal reg is. Maar, buiten die fondse wat benodig word om jou aftrede te geniet, moet daar ook gedink word aan wat jy fisies gaan doen...
by Daleen Gouws (Edge Communications) | Woensdag, 11 September, 2019 | Artikels, Bejaardesorg
Die jare stap aan, en eensklaps moet groot besluite geneem word oor die lewe na aftrede. Gaan die beskikbare fondse genoeg wees om ’n sekere lewenstandaard te handhaaf? Moet ’n toelae van die staat nie dalk oorweeg word nie? Staatstoelae het aan die begin van 2019...