by Dr Sanrie de Beer (Philadelphia-Studentegemeente) | Thursday, 29 January, 2026 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2026 Jaargang 118, Nommer 8
Die Brief van Jakobus is deur die eeue op ’n wye verskeidenheid maniere binne die Christelike tradisie verstaan. Vir sommige verteenwoordig dit ’n praktiese en pastorale oproep tot ’n geloof wat sigbaar word in dade en verhoudings; vir ander klink dit streng,...
by Dr Sanrie de Beer (Philadelphia-Studentegemeente) | Tuesday, 28 January, 2025 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2025, Jaargang 117, Nommer 8
Ons is Desembermaand op pad Weskus toe. Ons volg die N12-roete na ons bestemming en die uitgestrekte Karoo-landskap flits verby. Kimberley, Hopetown, Strydenburg, Britstown, Vosburg, Carnarvon, Williston, Calvinia, Nieuwoudtville, oor die Van Rhynspas, Clanwilliam,...
by Dr Sanrie de Beer (Philadelphia-Studentegemeente) | Monday, 29 April, 2024 | Die Hervormer, Mei 2024, Jaargang 117, Nommer 2
’n Studentegemeente het unieke uitdagings. Waar kry jy mense om die kerkbanke vol te sit? Waar kry jy mense wat jy lidmate kan noem as ons voortdurend tot siens moet sê vir studente wat aanbeweeg? Hoe wys ’n mens groei in getalle en fondse? Is dit dan nie die maatstaf...
by Dr Sanrie de Beer (Philadelphia-Studentegemeente) | Tuesday, 3 May, 2022 | Die Hervormer, Mei 2022, Jaargang 115, Nommer 2
’n Kort verhaaltjie. ’n Skooljuffrou vra haar multikulturele klassie om die volgende dag iets skool toe te bring wat hulle herinner aan hul godsdiens. ’n Katolieke dogtertjie bring toe haar gebedsnoertjie en sê dit is vir haar ’n simbool van “ek hoort iewers”. ’n...
by Dr Sanrie de Beer (Philadelphia-Studentegemeente) | Tuesday, 3 May, 2022 | Die Hervormer, Mei 2022, Jaargang 115, Nommer 2
As julle dan saam met Christus opgewek is, streef na dit wat daarbo is, waar Christus aan die regterhand van God sit. Bedink die dinge daarbo, nie die dinge op aarde nie. (Kolossense 3: 1-2, AFR2020) Elkeen van ons stel vir onsself ’n prentjie van die hemel voor. Die...