by Dr Martin Jansen van Rensburg, Voorsitter: Komitee vir Diakonaat, Gemeente Delmas | Thursday, 12 March, 2026 | Diakonaat
Wanneer Jesus aan die kruis besig is om te sterf, sien Hy sy moeder in die skare en die dissipel vir wie Hy baie lief was. In sy worsteling, elke sekonde gevul met pyn, is Hy bewus van die hartseer en nood van sy geliefdes wat alleen gaan agterbly met die trauma wat...
by Dr Martin Jansen van Rensburg, Voorsitter: Komitee vir Diakonaat, Gemeente Delmas | Monday, 27 September, 2021 | Die Hervormer, Oktober 2021, Jaargang 114, Nommer 7
Wat doen ’n mens as die strate vol gate is en die rommel meer word as die blomme langs die pad? Wat doen jy as daar nie meer stoptekens of straatname is nie? Wat doen jy as die verlede beter as die toekoms lyk? Soos op baie ander dorpe, het ons op Delmas besluit om...
by Dr Martin Jansen van Rensburg, Voorsitter: Komitee vir Diakonaat, Gemeente Delmas | Tuesday, 29 September, 2020 | Artikels, Jeugbediening
Toe die kinders en families in Gemeente Delmas uitgevra is oor hul ervaring van die grendeltyd, het hul antwoorde heelwat stof tot nadenke gebied. Hoe voel dit om nie skool toe te gaan nie? Sleg, want skool is lekker. Baie lekker op die plaas, maar ek mis my maats (x...
by Dr Martin Jansen van Rensburg, Voorsitter: Komitee vir Diakonaat, Gemeente Delmas | Wednesday, 14 August, 2019 | Artikels, Barmhartigheid
Suid-Afrika het die afgelope jare deur verskeie droogtes gegaan. Ons is diep dankbaar teenoor die Here vir die goeie reën wat in verskillende gebiede vir baie mense en diere uitkoms gebring het. Die droogte in die gebiede van Calvinia en Williston duur egter nog...