geskryf deur Oupa Stoep | Maandag, 27 September, 2021 | Die Hervormer, Oktober 2021, Jaargang 114, Nommer 7
Beangste Brenda van Brandvlei vra: Beste Oupa Stoep, my niggie, Liggelowige Linke van Lakensvlei, vertel vir my dat ek nie moet gaan om ingeënt te word teen Covid nie omdat daar die verskriklikste newe-effekte is. Sy stuur dan ook klompe video’s van sulke bebaarde...
geskryf deur Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Maandag, 27 September, 2021 | Die Hervormer, Oktober 2021, Jaargang 114, Nommer 7
Die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering wil graag langs hierdie weg die predikante van die Kerk bedank vir u toegewyde werk onder moeilike omstandighede. Baie van u is self moeg en emosioneel gedreineer na 18 maande van ongewone en moeilike omstandighede. Tog...
geskryf deur Redaksie | Maandag, 27 September, 2021 | Die Hervormer, Oktober 2021, Jaargang 114, Nommer 7
Die Bybelgenootskap van Suid-Afrika se virtuele Stap/Draf/Fietsry van 21 en 22 Augustus 2021 het vir groot pret en ’n stewige inkomste gesorg. Ds Pierre Jacobs en Gemeente Outeniqua het ander gemeentes vooraf uitgedaag om hul gesamentlike afstand van 1 200 km te...
geskryf deur Redaksie | Maandag, 27 September, 2021 | Die Hervormer, Oktober 2021, Jaargang 114, Nommer 7
Emerituspredikant ds HJM (Hennie) Breedt (71) is Dinsdag 14 September oorlede na ’n hartaanval. Sy vrou, Elna, is 12 Augustus vanjaar oorlede. Ds Breedt is op 14 Februarie 1993 georden, en het gedien in Kimberley, voordat hy in 2007 emeritaat aanvaar het. Hy en sy...
geskryf deur Ds C Johann de Bruin (Kurator van die SP Engelbrecht-museum) | Maandag, 27 September, 2021 | Die Hervormer, Oktober 2021, Jaargang 114, Nommer 7
Jopie Fourie word as een van die bekendste Afrikanermartelaars beskou. ’n Held van die 1914-rebellie, met ’n kleurryke lewe van 36 jaar en ’n tragiese dood. In hierdie artikel (in twee dele) word sy verhouding met die Kerk, onder meer met gemeentes, kerkgeboue en...
geskryf deur Redaksie | Maandag, 27 September, 2021 | Die Hervormer, Oktober 2021, Jaargang 114, Nommer 7
Geagte Redaksie Ek wil u net graag hartlik bedank vir die heerlike lees aan Die Hervormer van Augustus 2021. Letterlik elkeen van die artikels was uiters interessant en lekker om te lees.Ek moet tog noem dat die volgende twee artikels besonder goed was om te lees:...
geskryf deur Bybelgenootskap van Suid-Afrika | Maandag, 27 September, 2021 | Die Hervormer, Oktober 2021, Jaargang 114, Nommer 7
Die Covid-19-pandemie het nie net Bybelverspreiding in Suid-Afrika nie, maar regoor die wêreld erg geraak. Bybelgenootskappe wêreldwyd kon nietemin daarin slaag om 30 miljoen volledige Bybels te versprei in 2020. Meer as 190 miljoen Bybels en Bybelgedeeltes wat...
geskryf deur Dr Kobus Labuschagne (Emerituspredikant) | Maandag, 27 September, 2021 | Die Hervormer, Oktober 2021, Jaargang 114, Nommer 7
Jaarliks herinner die kerklike jaar ons aan die betekenis van die Kerkhervorming, en dan onthou ons veral 31 Oktober 1517 – met Martin Luther (1483-1546) se 95 stellings teen die kerkdeur van Wittenberg. Vanaf 31 Oktober 1517 loop daar ’n uitdruklike paadjie na 18...
geskryf deur Dr Martin Jansen van Rensburg (Delmas) | Maandag, 27 September, 2021 | Die Hervormer, Oktober 2021, Jaargang 114, Nommer 7
Wat doen ’n mens as die strate vol gate is en die rommel meer word as die blomme langs die pad? Wat doen jy as daar nie meer stoptekens of straatname is nie? Wat doen jy as die verlede beter as die toekoms lyk? Soos op baie ander dorpe, het ons op Delmas besluit om...
geskryf deur Prof Ernest van Eck (Universiteit van Pretoria) | Maandag, 27 September, 2021 | Die Hervormer, Oktober 2021, Jaargang 114, Nommer 7
Ek is ’n dosent by ’n tersiêre instelling, en behoort daarom genoeg kennis van my vakgebied te hê om ander te kan onderrig. Om eerlik te wees, dink ek nie ek weet veel nie. Ek dink ek weet baie van ’n klein deeltjie van my vakgebied, en ’n bietjie van die res. Dit is...