by Ds Willem Dreyer (Gemeente Groot-Marico/voorsitter van die Kerkhistoriese Genootskap) | Tuesday, 29 September, 2020 | Die Hervormer, Oktober 2020, Jaargang 113, Nommer 7
In die vorige bydrae is genoem dat daar bepaalde spanningslyne in die Hervormde Kerk en teologie sigbaar geword het. In die 1950’s en 1960’s is hierdie spanningslyne hoofsaaklik deur die politiek vererger, asook deur verskille ten opsigte van die Ekumeniese Beweging...
by Ds Willem Dreyer (Gemeente Groot-Marico/voorsitter van die Kerkhistoriese Genootskap) | Tuesday, 1 September, 2020 | Die Hervormer, September 2020, Jaargang 113, Nommer 6
Prof FJ (Frans) van Zyl (1913-2008) se bydrae tot die teologie in die Hervormde Kerk is van onskatbare waarde. Sy nadenke oor die dialektiese teologie het die Hervormde Kerk in ’n bepaalde teologiese rigting gestuur. Francois Jacobus van Zyl is gebore in die...
by Ds Willem Dreyer (Gemeente Groot-Marico/voorsitter van die Kerkhistoriese Genootskap) | Wednesday, 29 July, 2020 | Artikels, Jeugbediening
Covid, sosiale distansiëring, ontsmetmiddel, digitale vergaderings, pandemie, maskers. Als nuwe begrippe en woorde wat in 2020 heeldag gehoor word. Maar jeugbediening? Daarom my reaksie toe ek gevra word om daaroor te skryf: Watter jeugbediening? Soos die meeste van...
by Ds Willem Dreyer (Gemeente Groot-Marico/voorsitter van die Kerkhistoriese Genootskap) | Tuesday, 28 July, 2020 | Augustus 2020, Jaargang 113, Nommer 5, Die Hervormer
Prof BJ (Ben) Engelbrecht (1923-2011) het reeds in sy studentejare, deur die toedoen van prof HP Wolmarans, ’n belangstelling in die dialektiese teologie ontwikkel. Barend Jacobus Engelbrecht is gebore aan die Suikerbosrand, in Spieskloof tussen Nigel en Balfour. Hy...