by Ds David Barnard (Magaliesmoot) | Dinsdag, 31 Maart, 2026 | Artikels, Verkondiging
Doeke het in die Nuwe Testamentiese tyd ’n belangrike rol in die normale gang van die lewe gespeel. Met die geboorte van Jesus lees ons dat Hy in doeke toegedraai is. Dit was ’n algemene gebruik in daardie dae om pasgebore babas te was en met sout in te smeer – om te...
by Ds David Barnard (Magaliesmoot) | Vrydag, 27 Maart, 2026 | April 2026, Jaargang 119, Nommer 1, Die Hervormer
Die 40 dae van Lydenstyd is ’n geskikte tyd om diep oor ons verhouding met ons gekruisigde Heer Jesus na te dink. Een van die kernpunte waaroor ons in hierdie dae kan besin, is óf ons onsself by die Christendom aan die een kant, óf Christenskap aan die ander kant...
by Ds David Barnard (Magaliesmoot) | Maandag, 2 Maart, 2026 | Die Hervormer, Maart 2026, Jaargang 118, Nommer 9
Die Hebreeuse woord shema se betekenis strek veel verder as net om te hoor. Shema vra dat ons met volle aandag sal luister, dat ons met begrip sal inneem en dat ons met oorgawe sal reageer. Hoor sluit gewoon doen in. Wanneer ons dus in Deuteronomium 6: 4 en 5 (AFR83)...
by Ds David Barnard (Magaliesmoot) | Donderdag, 29 Januarie, 2026 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2026 Jaargang 118, Nommer 8
Die Iroquois is ’n groep inheemse Amerikaners wat vir ongeveer 4 000 jaar reeds in die omgewing van New York en Ontario woon. Hulle het vroeër ’n interessante remedie gebruik om depressie of neerslagtigheid te behandel. Hulle was van mening dat depressie ontstaan...
by Ds David Barnard (Magaliesmoot) | Dinsdag, 13 Junie, 2023 | Die Hervormer, Junie/Julie 2023, Jaargang 116, Nommer 3
Dit is moontlik nie algemene kennis nie, maar ’n dialek van Afrikaans is, aldus ’n paar bronne, reeds so vroeg as in 1595 gepraat. Nederlandse seevaarders, wat dekades voor Jan van Riebeeck se vestiging van ’n verversingspos aan die Kaap dikwels daar aangedoen het om...