by Ds David Barnard (Magaliesmoot) | Donderdag, 11 Junie, 2026 | Die Hervormer, Junie/Julie 2026, Jaargang 119, Nommer 3
Die bekende frase beauty lies in the eye of the beholder het bekendheid verwerf danksy die Ierse skrywer, Margaret Wolfe Hungerford, wat dit in haar roman, Molly Bawn, wat in 1878 gepubliseer is, gemunt het. Lank voor Hungerford se roman gepubliseer is, het William...
by Ds David Barnard (Magaliesmoot) | Maandag, 4 Mei, 2026 | Die Hervormer, Mei 2026, Jaargang 119, Nommer 2
Die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering (AKV) het ’n skrywe aan gemeentes en ringe gerig rakende die ringsvergaderings van 2026. In hierdie skrywe versoek die Kommissie dat daar indringend, positief en opbouend met mekaar gesprek gevoer sal word oor die Kerk en...
by Ds David Barnard (Magaliesmoot) | Dinsdag, 31 Maart, 2026 | Artikels, Verkondiging
Doeke het in die Nuwe Testamentiese tyd ’n belangrike rol in die normale gang van die lewe gespeel. Met die geboorte van Jesus lees ons dat Hy in doeke toegedraai is. Dit was ’n algemene gebruik in daardie dae om pasgebore babas te was en met sout in te smeer – om te...
by Ds David Barnard (Magaliesmoot) | Vrydag, 27 Maart, 2026 | April 2026, Jaargang 119, Nommer 1, Die Hervormer
Die 40 dae van Lydenstyd is ’n geskikte tyd om diep oor ons verhouding met ons gekruisigde Heer Jesus na te dink. Een van die kernpunte waaroor ons in hierdie dae kan besin, is óf ons onsself by die Christendom aan die een kant, óf Christenskap aan die ander kant...
by Ds David Barnard (Magaliesmoot) | Maandag, 2 Maart, 2026 | Die Hervormer, Maart 2026, Jaargang 118, Nommer 9
Die Hebreeuse woord shema se betekenis strek veel verder as net om te hoor. Shema vra dat ons met volle aandag sal luister, dat ons met begrip sal inneem en dat ons met oorgawe sal reageer. Hoor sluit gewoon doen in. Wanneer ons dus in Deuteronomium 6: 4 en 5 (AFR83)...