Grepe uit die geskiedenis van die NHKA: Ds Cornelis Spoelstra – miskende prediker en navorser?

125 jaar gelede het ds C Spoelstra predikant geword in die NHKA-gemeente Pretoria. Hy was die vierde predikant van die gemeente en in die SP Engelbrecht-museum word ’n foto van ’n jong ds Spoelstra vertoon; die foto het meer as ’n eeu lank in die konsistorie van die...
Die eerste predikant van Pretoria: Ds AJ Begemann (Deel 2)

Die eerste predikant van Pretoria: Ds AJ Begemann (Deel 2)

Die ou Transvaalse Republiek se Grondwet het vereis dat die leraar van die staatskerk, die Nederduitsch Hervormde Gemeente, die Volksraadsitting met gebed moes open en afsluit. Ds Begemann het by twee geleenthede, naamlik in 1864 en 1865, gevra om verskoon te word....

Die eerste predikant van Pretoria: Ds AJ Begemann (Deel 1)

Vandeesmaand, 15 Junie 190 jaar gelede, is Adriaan Jacob Begemann in 1831 te Dongen, Noord-Brabant, Nederland, gebore, waar sy vader predikant was. Hy heet na sy oupa aan moederskant. Hulle was ’n kroos van 12 van ds Jan Begemann (1800-1878) en Anna Johanna gebore Van...
Grepe uit die geskiedenis van die NHKA: Jou doop is jou aandeel

Grepe uit die geskiedenis van die NHKA: Jou doop is jou aandeel

Toeka was jou doopdatum belangriker as jou geboortedatum. Daarom vind ons in die oudste doopregisters in ons land dat soms slegs doopdatums vir dopelinge opgeteken is. Dit bring ons by die geskiedkundige vraag: Wanneer is ek gedoop? Waar, in watter kerkgebou, by...

In aanloop tot die 72ste Algemene Kerkvergadering

Dis amper die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika se Algemene Kerkvergadering (Sondag 22 tot Donderdag 26 September 2019) en ek wou al lankal ’n aftelling met geskiedenisbrokkies tot die opening aanpak – en toe het dr Wouter van Wyk, sekretaris van die Kommissie...