by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Tuesday, 18 August, 2020 | Artikels, Bybelse argeologie
Die Hiksos was ’n gemengde Semitiese groep wat vanuit die noordwestelike deel van die Ou Nabye Ooste die Nyldelta ingeval en van ongeveer 1638 tot 1523 vC as farao’s oor die noordelike deel van Egipte regeer het. Altans, dit is wat ou navorsing vertel het. Navorsing...
by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Tuesday, 14 July, 2020 | Artikels, Bybelse argeologie
Dit gebeur nie elke dag dat ’n artefak van 3 500 jaar oud toevallig deur iemand opgetel word nie. Dit is presies wat met ’n sesjarige seun gebeur het terwyl hy en sy ouers in Maart 2020 op ’n staptog naby die Gasagrens was. Hy het ’n klein kleistuk opgetel, waarop ’n...
by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Monday, 15 June, 2020 | Artikels, Bybelse argeologie
Die Israelse Raad vir Oudhede (IAA) het in Mei 2020 bekend gemaak dat argeoloë onder die Westelike Muur en die aangrensende gebied, wat met die draai van die Christelike eeu nog ’n stadsplein was, ’n hele netwerk van ondergrondse gange en vertrekke gekry het. Dié...
by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Wednesday, 27 May, 2020 | Artikels, Bybelse argeologie
Met argeologiese ontdekkings moet ’n mens gedurig onderskei tussen egte artefakte, vervalsings, versinsels en tradisies wat gemeenskappe vir hulself opgemaak het om sekere dinge duideliker te verklaar. ’n Goeie voorbeeld van so ’n tradisie waarmee ’n gemeenskap iets...
by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Tuesday, 5 May, 2020 | Artikels, Bybelse argeologie
Argeologiese ontdekkings by ’n ou Joodse sinagoge uit die vyfde eeu word tans gereken as een van die tien grootste ontdekkings sedert die begin van die 21ste eeu. In die vloer is mosaïektonele van Bybelse motiewe gekry wat van onskatbare waarde is. Toring van Babel...